Khathala

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Khathala is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Lonehill in Gauteng. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid besienswaardighede in die omtrek.

Die solderwoonstel is smaakvol versier en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed wat oorgetrek is met Egiptiese linne en die badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof en skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders en 'n TV met DStv-kanale. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad, waskamer en veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Khathala is na aan Monte Casino, winkelsentrums, die sakekern en ander geriewe in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Khathala gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false