Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khaya Clarens

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Khaya Clarens
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
David A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would go back again.

Excellent and very friendly and helpful. The only thing was limited freezer space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Clarens se terugvoer

Thank you for the review.
We do have a small freezer available for guests on request. If you visit again, remember to ask beforehand and we will make sure it is placed in the unit for you.

Khaya Clarens
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine R
Enkelreisiger

Comfortable.

Used the facilities for sleeping. It was comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Plekkie is perfek geleë, mooi uitsig op die berg. Plek is absoluut perfek ingerig, niks tekort nie. Tannie Marita is op haar pos, lekker verwelkoming, het ons heeltyd ingelig gehou van aktiwiteite in dorp, loadshedding en self toe water pyp gebars het naby huis. Sal verseker die plekkie aanbeveel. Baie dankie vir 'n lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful town with stunning views.

Perfect place to unwind. Loved the tranquility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Clarens se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning.
Ek is so bly julle het die wegbreek geniet.

Khaya Clarens
Leslie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, goed geleë en netjies.

Ons het baie lekker gebly goeie waarde vir geld naby aan Clarens dorpie sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Clarens se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het die wegbreek geniet en boonop alles so netjies gelos.

Khaya Clarens
Elsie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike plek.

Marita het ons van die begin af welkom geheet nog voordat ons arriveer het. Sy het my op Whatsapp laat weet ons plekkie is gereed ons kan inboek lank voordat ons kon inboek. Met ons aankoms het sy al geselsend ons verwelkom en tuis laat voel. Sy het my ook heeltyd in kennis gestel van gebeurtenisse in Clarens en ons het die sangers wat opgetree het by elke restaurant baie geniet. Die blyplek was baie skoon en netjies en het alles in wat nodig is vir selfsorg. Baie privaat. Sal beslis weer by Khaya Clarens bly. Dankie Marita vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Clarens se terugvoer

Sjoe, baie dankie! En sulke aangename gaste is altyd weer welkom!

Khaya Clarens
Elmarie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wat 'n heerlike naweek uit die stad. Ons het die staptoere baie geniet na die Dam! Dankie Marita, jou plekkie is alles wat ons verwag het en nog meer. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Clarens se terugvoer

Baie dankie.
Ek is so bly julle het dit geniet.
Kom asb weer.

Khaya Clarens
Zindra A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zindra A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Familie-wegbreek vir ons eerste besoek aan Clarens.

Blyplek is baie netjies en naby alles. Sal die verblyf met 'n vrye hart aanbeveel en sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Clarens se terugvoer

Baie dankie!
Julle is baie welkom om weer te kom.

Khaya Clarens
Lourens B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en baie netjies.

Ons was al by min plekke wat so skoon en netjies is. Indrukwekkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Clarens se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom.

Khaya Clarens
Desiree E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Marita was very friendly and informed us of all the local happenings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Clarens se terugvoer

Thank you for the lovely review.

Khaya Clarens
Les B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les B
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is the cleanest environment we have ever stayed in.

The host has ensured that the environment is exceptionally clean. Everything that you would have at home including under floor heating in the bathroom makes this an ideal location for a getaway in Clarens. The village is merely a short walk away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Clarens se terugvoer

Thank you for the wonderful review. It is truly appreciated.
I must say, you were such model guests that I need to compliment you heartily.

Khaya Clarens
Jeanne G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne G
Saam met vriende

Baie lekker.

Alles was fantasties. Baie tevrede en sal dit definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Clarens se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was wonderlike gaste.
Julle is enige dag welkom om weer te bespreek.

Khaya Clarens
Wicus V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Khaya Clarens is loopafstand van die hoof-bedrywighede in Clarens en tog so geleë dat dit baie stil is. Marita het ons ook deurgaans ingelig van gebeure en plekke wat ons kan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Clarens se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Khaya Clarens
Anne-marie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were comfortable, central and sorted!

Spacious, very neat and clean, quiet. Everything necessary for a 4-night stay was provided. Marieta also send messages about specific events happening during our stay. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Clarens se terugvoer

Baie dankie.

Khaya Clarens
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucky M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super wonderful and the owner is very friendly.

I could walk to the town and enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Clarens se terugvoer

Baie dankie.

Khaya Clarens
Noqhubeni L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noqhubeni L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

Lovely place. Perfect for a break from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Clarens se terugvoer

Baie dankie.

Khaya Clarens
Morne H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, baie skoon. Ons het net oornag, sal vir seker weer.

Ons was op toer en het die aand oornagverblyf gesoek in Clarens. Die eenhied was baie skoon en netjies, asook die res van die erf. Daar is meer as genoeg vir selfsorggeriewe, alhoewel ons van restuarante in die dorp gebruik gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Clarens se terugvoer

Baie dankie.

Khaya Clarens
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 212, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e87c877c05bc659f66971a67ea821308a306dd3589d2c9c73db19d6e30edc7480181ca1377255062ef814987bf4e4a6c274?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 212 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.515682877213 28.418079568123