by Khaya Clarens | LekkeSlaap
+34

Khaya Clarens

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Khaya Clarens
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Zindra A - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zindra A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Familie-wegbreek vir ons eerste besoek aan Clarens.

Blyplek is baie netjies en naby alles. Sal die verblyf met 'n vrye hart aanbeveel en sal beslis weer daar bly.

Khaya Clarens se terugvoer

Baie dankie!
Julle is baie welkom om weer te kom.

Khaya Clarens
Lourens B - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en baie netjies.

Ons was al by min plekke wat so skoon en netjies is. Indrukwekkend.

Khaya Clarens se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom.

Khaya Clarens
Desiree E - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Marita was very friendly and informed us of all the local happenings.

Khaya Clarens se terugvoer

Thank you for the lovely review.

Khaya Clarens
Les B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les B
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is the cleanest environment we have ever stayed in.

The host has ensured that the environment is exceptionally clean. Everything that you would have at home including under floor heating in the bathroom makes this an ideal location for a getaway in Clarens. The village is merely a short walk away.

Khaya Clarens se terugvoer

Thank you for the wonderful review. It is truly appreciated.
I must say, you were such model guests that I need to compliment you heartily.

Khaya Clarens
Jeanne G - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne G
Saam met vriende

Baie lekker.

Alles was fantasties. Baie tevrede en sal dit definitief weer bespreek.

Khaya Clarens se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was wonderlike gaste.
Julle is enige dag welkom om weer te bespreek.

Khaya Clarens
Wicus V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Khaya Clarens is loopafstand van die hoof-bedrywighede in Clarens en tog so geleë dat dit baie stil is. Marita het ons ook deurgaans ingelig van gebeure en plekke wat ons kan besoek.

Anne-marie S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were comfortable, central and sorted!

Spacious, very neat and clean, quiet. Everything necessary for a 4-night stay was provided. Marieta also send messages about specific events happening during our stay. Highly recommended.

Lucky M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super wonderful and the owner is very friendly.

I could walk to the town and enjoyed my stay.

Noqhubeni L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noqhubeni L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

Lovely place. Perfect for a break from the city.

Morne H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, baie skoon. Ons het net oornag, sal vir seker weer.

Ons was op toer en het die aand oornagverblyf gesoek in Clarens. Die eenhied was baie skoon en netjies, asook die res van die erf. Daar is meer as genoeg vir selfsorggeriewe, alhoewel ons van restuarante in die dorp gebruik gemaak het.

Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 212, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf08238f15ea68fed6fe61c62f3779e0dde526fe171272fdacea5013047294ec5989413abec0618cb460607c393f34c347f48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400, nou Vanaf R980  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 212 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.515682877213 28.418079568123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem