LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Khaya Hanci | LekkeSlaap
+45

Khaya Hanci

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boukenhoutlaan 42, Kampersrus, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Khaya Hanci bied gerieflike verblyf op ‘n kleinhoewe in Kampersrus in Marieskop se voorheuwels.

Daar is 4 eenhede met privaat of gemeenskaplike selfsorggeriewe. Catch Me's Cave en Nut's Nest grens aan mekaar en is oopplan-chalets met ‘n en suite-badkamer, sitarea en ‘n gemeenskaplike kombuis, lapa en eetarea.

KitKat's Cottage en Ballisto's Breakaway is losstaande eenhede en die 1 beskik oor 2 kamers en die ander oor 3 kamers. Elke eenheid het ‘n privaat badkamer en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea wat na die stoep met braaigeriewe lei.

Daar is ook ‘n gemeenskaplike swembad en perdry-roetes op die perseel.

Trekpleisters in die omgewing sluit restaurante, kroeë, natuurreservate en ander natuur-besienswaardighede in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Boukenhoutlaan 42, Kampersrus, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boukenhoutlaan 42, Kampersrus, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABvH8RbZL7N1mJH2rkEbDM99K9Y9cGA59RtaCuS4S0EuiUjneTt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 42 Boukenhout Avenue Kampersrus 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.509282590068 30.892157061098
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!