Khaya Inyoni

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Khaya Inyoni is 'n lieflike boslodge in die Emanzini Privaat Reservaat aan die oewer van die Albert Falls-dam. Die reservaat het verskeie boksoorte, kleinwild en meer as 190 voëlspesies. Die lodge is 'n wonderlike blyplek vir gaste wat in voëlkyk belangstel en naby die natuur wil lewe in 'n stil bosveldomgewing. Gaste kan in die reservaat gaan rondwandel of fietsry.

Die verblyf bestaan uit 'n ruim dubbelgastekamer, die Hoopoe-kamer. Die kamer het sy eie en suite-badkamer en dek. Gaste sal 'n warm ontbyt, ligte middagete en eenvoudige aandete ontvang.

Die lodge is ruim en het 'n oopplan-leefarea, kaggel en wildkyk- en voëlkykdek. Dit het 'n grasdak en is omring deur bosveld wat 'n egte bosveldatmosfeer skep.

Die gashere sal jou graag die reservaat gaan wys en sal gedurende jou verblyf daar wees om jou kuiertjie so lekker as moontlik te maak.

Toegang tot die reservaat word deur 'n hek beheer en die reservaat is met 'n elektriese heining omhein. Die lodge self is nie omhein nie, so die bokke kom soms tot baie naby die lodge.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees
  •  Spaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Khaya Inyoni gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za