Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khaya la Manzi

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perth-weg 66, Salmbaai, Port Edward, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 R945 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Khaya la Manzi is in die klein oorddorpie Port Edward geleë en dit bied gerieflike selfsorgverblyf net 130 m van die see af.

Die huis het 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en stort. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof, oond, breekware, eetgerei en 'n yskas-vrieskas; daar is ook 'n ontbythoekie. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n slaapbank, ideaal vir 2 kinders. Die boonste verdieping het 'n ingeboude braai, yskas, stoof, eetkamertafel en 'n enkelbed. Gaste kan die uitsigte oor die see op die boonste en onderste verdieping geniet. Die huis het ook 'n wasmasjien en strykyster. Die eenheid het 'n alarmstelsel wat aan gewapende reaksie gekoppel is.

Port Edward bied verskeie restaurante en doendinge soos gholf, visvang, branderplankry, wakeboard, voetslaan en bergfietsry en besoekers kan ook verskeie besienswaardighede soos die Wild Coast Sun-gholfbaan, Wild Waves-waterpark, Amadiba Adventures en Beaver Creek-koffielandgoed besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Khaya la Manzi sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Khaya la Manzi
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Perth-weg 66, Salmbaai, Port Edward, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Khaya la Manzi het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perth-weg 66, Salmbaai, Port Edward, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACHBqYC0FEWUGWNdTGotQLoAbPB8GTm9eWXLv8IhVkykQULLHZ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 7) 15 5 1 5 66 Perth Road Salmon Bay 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -31.059003220103 30.224059653292