LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Khaya Ndlovu Manor House | LekkeSlaap
+88

Khaya Ndlovu Manor House

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 18 Mei 2021 tot 31 Aug 2021.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R40, Khaya Ndlovu Game Reserve, 3 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 900 R3 675 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Khaya Ndlovu Manor House is in die Rietspruit Groot 4 Wildreservaat en word omring deur die natuur, maar is tog net 'n hanetreetjie van Hoedspruit, die poort na die Groter Krugerwildtuinarea, die wilkyk-mekka van die Limpopo-provinsie.

Al die kamers en suites by hierdie lodge het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging en WiFi. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n stoep en privaat ingang in.

Daar is ook 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Of gaste op soek is na 'n safari-bestemming, 'n basis om die Laeveld se wonders te verken of 'n romantiese wegbreek, hierdie lodge bied alles. Khaya Ndlovu Manor House is ook die ideale trou-venue.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Khaya Ndlovu Manor House
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R40, Khaya Ndlovu Game Reserve, 3 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Khaya Ndlovu Manor House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
was R4 900
Vanaf R3 675
per nag (vir 2 persone)
was R4 900
Vanaf R3 675
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R40, Khaya Ndlovu Game Reserve, 3 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b33ad70b2c76a96b88f538cc8fe619569084b12d283f5e4be7124148845c7ef26e9bf21bd5fd7a98577bed7c135e6bf6184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 900, nou Vanaf R3 675  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Off the R40 Khaya Ndlovu Game Reserve 1380 Limpopo 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -24.368616170624 30.960368514061
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!