Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khaya4u Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 71 resensies vir Khaya4u Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Christopher Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher Z
Enkelreisiger

Safe, value for money, clean and comfortable.

I made a late booking for my trip back from Howick to Piet Retief (Mkhondo). Khaya4u was a perfect midway stopping point. I stayed comfortably and felt safe and secure. It was also great to have good WiFi connectivity and being able to park my car within the guesthouse property. I will certainly use Khaya4u again for midway stops to or from Piet Retief or if I am visiting the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus N
Gesin met klein kinders

Klean, good staff, food good.

What a nice place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gert V
Gesin met tieners

Personeel onvriendelik, het uiters onwelkom gevoel.

Die personeel is uiters onvriendelik en onbehulpsaam. Ons moes vroeg oggend in koue water stort, ons is onvriendelik na 'n ander badkamer geneem en daar het ons ook skaars begin stort, toe is die water koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Susan J

Baie raserig. Die instandhouding is nie op standaard nie.

Kamer 1 se stort kraanknop is los en val af as jy daaraan raak. Kamer 2 se stortkoppyp is in die muur afgebreek en met "threadtape" (wat mens eintlik gebruik om oor die skroefdraad van 'n pyp te draai om te seël sodat dit nie lek nie) vasgemaak. Sodra jy die stort oopmaak, val die hele kop en pyp wat uit die muur kom, op jou. Kliente boek tot 1 uur die oggend in en lui klokkie onophoudelik en raas en skree in die gange. Net een bedlampie werk.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurina S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Laurina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagfasiliteit teen 'n baie billike tarief.

Ons was sommer net op 'n geskiedenisroete en wou Talana Museum en Bloedrivier besoek. Dundee was dus 'n goeie oornagplekkie. Ons het in die eenheid buite die hoofgebou geslaap wat baie netjies en skoon was. As 'n selfdiensfasiliteit was die kombuisie 'n bietjie van 'n uitdaging, omdat daar nie enige stoof en kosmaaktoerusting was nie. By gebrek aan 'n opdienbak om 'n etetjie in die mikrogolf voor te berei, was die opsiener hulpvaardig en bereid om 'n glasbak uit die huis se kombuis te leen. Ek stel voor daar word belê in 'n privaat braaiarea voor elkeen van die eenhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenn N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Glenn N
Besigheidsreis

Terrible.

The personnel were drunk and made a huge noise until after 9 at night. The place was not particularly clean. The shower drain was blocked. The pillows were old and dirty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sonia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The worst experience we have had to date!

Give this one a miss! This was one of the worst experiences at any accommodation establishment we've ever experienced. Not only did we not get the room we booked, but there were no towels, plates, cutlery or glasses. The 'kitchen' was a rickety countertop balancing on a bar fridge with a microwave stacked on top and the coffee tray on top of that. Every time we opened the fridge, the countertop slid out as well, which made for a very inconvenient and uncomfortable stay. The duvet was almost as thin as a sheet and the two pillows on each bed were so old and bumpy, which made for a very restless sleep. The owner and receptionist had varying accounts of why we weren't allocated the specific room which we booked, which clearly indicated deception on their part. Similarly, while wifi is clearly advertised, it was extremely unstable in our room and again the owner and the receptionist had different explanations for this. You can get much better in Dundee than this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzanne S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzanne S
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Gerieflike verblyf vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aureal S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aureal S
Enkelreisiger

Rustig, gemaklik en gerieflik.

Dit was die derde keer wat ek oor gebly het by Kaya4u en ek is weereens baie tevrede met hulle diens en die gastehuis self. Die WiFi wat aan is tydens loadshedding is 'n groot voordeel vir my.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aureal S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aureal S
Enkelreisiger

Rustig, privaat, veilig en professioneel.

Dit was die 2de keer wat ek by Khaya4u bly en ekt dit weereens baie geniet. Ek hou daarvan dat die staff privaatheid bied en nie te veel geselsies aanknoop nie. As ek in Dundee kom kuier, dan wil ek net hierso oorbly. Baie goeie waarde vir geld en rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aureal S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aureal S
Enkelreisiger

Gemaklik, rustig en stil, vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Hierdie plek is regtig goeie waarde vir jou geld. Ek het vir drie aande oor gebly en die diens was puik! Hulle het my gevra hoelaat ek my ontbyt wil reg hê en dit was stiptelik 08:00 reg vir my. Die ontbyt was net R50 en dit was so lekker en smaaklik! Dit was ook baie rustig en geen geraas van ander gaste nie. Tydens loadshedding het hulle 'n generator en ek kon steeds Netflix op my laptop kyk en die ligte gebruik. My kar was altyd veilig agter 'n sekuriteits hek en onder 'n afdakkie. Ek sal Kaya4u aanbeveel en ek sal enige tyd weer daarso gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke M

Oorslaap in Dundee.

Die beddens het lekker geslaap, en hoewel daar geen yskassie of koffiefasiliteite in die kamers was nie, was koffie en tee buite die kamers beskikbaar. Daar was nie 'n ingeligte persoon beskikbaar om ons meer oor die omgewing en wat om te besoek, kon vertel nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jackie S
Saam met vriende

Nie baie tevrede nie.

Die kamer se yskas was nie aan nie, ons was moeg van hele dag se bowls-toernooi, geen water, geen ysbakkies. Kon glad nie die bokke sien speel nie. Het iemand gaan soek, maar daar was niemand nie. Wasgoed, lakens, handdoeke het hele nag op draad gehang. Toilet het gehardloop hele nag. Stortkop is stukkend, water stroom aan die een kant. Agter die deur is dit vol spinnerakke. Een bed se warm kombers werk nie, Vloere was vuil en taai. Daar was een ligpunt. Die volgende oggend het 'n dame vir ons kookwater gebring vir koffie. Slaap baie oor, maar hierdie plek se maintenance is swak. Jammer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet F
Gesin met tieners

Baie vriendelik ontvang. Plek baie netjies en skoon.

Khaya4u is waarde vir geld en ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Mooiste ou huis. Ontbyt heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sindy S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sindy S
Saam met vriende

Oulike verblyf met baie goeie diens.

Die verblyf is baie oulik, netjies en skoon. Die personeel is baie behulpsaam. Al wat 'n groot teleurstelling was, was dat daar geen warm water was nie. Dit was 'n yskoue naweek en die feit dat ons nie 'n warm stort kon vat nie, was baie teleurstellend gewees. Verder beskik die verblyf oor alles wat mens benodig. Die yskas het net ons kruideniers gevries. Buiten dit, was dit 'n baie lekker ervaring. Die diens wat die dames gelewer het was baie goed. Die netheid en mooi afronding dra ook by tot 'n angename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalize D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalize D

Netjies en waarde vir geld.

Rustige atmosfeer. Verblyf is gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagverblyf.

Ons het een nag gebly en die verblyf was heeltemal voldoende en netjies. Ons kon egter geen etes vooraf gereël kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R
Enkelreisiger

Was what I needed, safe and clean.

Well situated in the area. It was safe and secure and very affordable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Besigheidsreis

My tweede maal by Khaya4u. Buite- eenheid was 'n goeie selfsorg.

Die buite-selfsorg het nie WiFi nie. Werkers wat op die perseel bly is raserig laataand en vroegmôre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sadeck M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadeck M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Bed sagged on one side. Could be problematic for long stays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Besigheidsreis

Teleurstellend.

Ontvangsdame laat mens nie welkom voel nie. Baie onpersoonlike diens. Kamers in gastehuis het geen lessenaar/tafel om by te werk nie. Nie geskik vir sakepersone wat wil werk in die aand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phil B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phil B
Enkelreisiger

Great for an overnight stop

I stayed here for one night en route to the East Coast as part of a motorbike trip. I was the only guest and whilst the staff were polite it did feel like my being there was a little inconvenient. The room was very clean (more channels on the TV a would be good) and a cooked breakfast for R50 was a bargain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V

Ons het slaapplek gesoek vir 'n troue. Was beslis waarde vir geld behalwe vir kliëntediens, daar was niemand by ontvangs nie.

Waarde vir geld behalwe daar was niemand by ontvangs nie en die kamers wat ek bespreek het was nie soos op die kwotasie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maarten P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten P
Enkelreisiger

Baie goeie waarde vir geld.

Die plek was naby die werk wat ek daar moes doen. Baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V
Saam met vriende

Wonderful, friendly staff and a wonderful stay. They went the extra mile to make our stay first class.

If you're traveling in that area, that's the place to stay. Clean, safe and the staff is the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anilia B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anilia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvriendelike ontvangs, maar skoon en netjies vir die prys wat ons betaal het.

Ons was nie vriendelik ontvang nie. Kamer was netjies en skoon. Daar is geen spieël in die kamer by 'n kragpunt om hare by te blaas nie, geen melk, en daar was ook nie eers meer Cremora vir koffie by die gemeenskaplike koffiestasie die dag toe ons uitboek nie. Help nie om klokkie te lui vir diens nie. Ons vind eers uit toe ons later op die webtuiste lees dat mens ontbyt ook kon gevra het, dit was nooit genoem met inklok nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rowena N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena N
Gesin met klein kinders

Absolute tranquility in a beautiful garden. A pleasant and quiet stay. Beautiful and clean surroundings.

We stayed in the self-catering apartments and had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile H
Enkelreisiger

Baie mooi en vreeslik skoon. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Het langtermyn gebly vir werk - 2 weke, en dit was wonderlik. Vreeslik netjies en skoon en die mooiste ou huis as die hoofgastehuis. Het in een van die binnekamers gebly. Dit is my tweede keer wat ek by Khaya bly vir so lank en nog elke keer was dit ‘n goeie ervaring. Die eienaar is ook geweldig gasvry en tegemoedkomend met die reëlings vir akkommodasie. Beveel dit graag aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
San-marié C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
San-marié C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld vir een nag.

Khaya4u is ‘n baie gastehuis met egte hout antieke vloere en meubels. Dis skoon en netjies. Kamers is ruim en daar is ‘n mooi groot tuin. Ons bed was bietjie ongemaklik en ons kon niemand kry om vir vars melk vir koffie te vra die volgende oggend nie. Al wat gepla het was die voordeur wat heelnag oopgestaan het. Daar kan dalk reëlings rondom die sluit daarvan getref word. Dit is ideaal vir ‘n bruid en of bruidegom om daar aan te trek. Die ruim kamers en mooi meubels sal vir pragtige fotos sorg. Van die moderne meubels ens. komplementeer die antiekheid van Khaya4u.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aimeé T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aimeé T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most beautiful house and garden.

We only slept in the room, no breakfast. The room was quaint and absolutely gorgeous. The house as a whole is very neat and clean. Will definitely be returning.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die mooiste huis en tuin.

Ons het net in die kamer geslaap en nie ontbyt gehad nie. Die kamer was bekoorlik en absoluut skitterend. Die huis as geheel is baie netjies en skoon. Sal definitief terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peta S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Peta S

Conveniently situated.

The self-catering unit has adequate facilities and is well situated.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik geleë.

Die selfsorg-eenheid het voldoende geriewe en is goed geleë.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies. Area net net nie meer in beste deel van die dorp nie.

Sal aanbeveel vir vinnige oornag, netjies en veilg. Net nie mooi area van die dorp nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf met als wat mens nodig het.

Stil en rustig. Ontbyt smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare en eenvoudige plekkie.

Het baie lekker gebly. Dubbelbed het ‘n elektriese-kombers gehad wat ons maak vergeet het van die koue. Mooi skoon en rustig. Stort was baie klein en ongelukkig net een klein handdoek vir die twee van ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irinda S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irinda S

Gemaklik, skoon en vriendelik.

Almal was baie vriendelik. Die ontbyt was uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thariq I - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thariq I
Saam met vriende

Great venue for an overnight stay.

Our stay was great. John was friendly and welcoming. The two girls were also very friendly and helpful. Peaceful setting. We felt very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie V
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sydney S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sydney S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik!

Ongelukkig was daar nie warm water beskikbaar nie. Die handdoeke was skoon maar baie deurgewas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooie selfsorg.

Mooie verzorgde selfsorg. Vriendelijke en behulpzame gastheren.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Onbeskryflik mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad H
Besigheidsreis

Very friendly service and lovely stay.

Lovely stay, very friendly service and nice rooms. Will definitely be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrikus Paulus Antonius J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrikus Paulus Antonius J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gewoon goed.

Die kamer wat ons het gehad was mooi. Die kombuis was eenvoudig, maar netjies. Badkamer skoon en als werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns B
Gesin met tieners

Pragtige gastehuis, ideaal geleë as slagvelde en geskiedenis een van jou belangstellings is.

'n Wonderlike gastehuis om te oornag. Die kamers is smaakvol gemeubileer en tesame met die houtvloere verleen dit daardie ekstra stukkie elegansie aan jou verblyf. Dit kan beslis aanbeveel word as mens 'n belangstelling het vir slagvelde en geskiedenis en 'n rusplek benodig na 'n paar dae se verken van die omgewing. Ons het egter net een nag deurgebring, maar gaan beslis terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annekie Z - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annekie Z
Saam met vriende

Lekker gebly.

Skoon, netjies kamer. Stort het gebreek en is onmiddelik reggemaak. Handdoeke skoon, sag. Ontbyt heerlik. Diens puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitte B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte B
Gesin met klein kinders

Heerlik geslaap!

Pragtige kamers en mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, skoon en veilig, maar die diens van die personeel laat veel te wense oor.

Die plek is regtig skoon, baie netjies en so veilig as wat 'n mens kan kry. Ek kan dit enige tyd aan bevel en sal weer daar tuisgaan. Die personeel op die perseel se diens is nie van die beste nie. Dit kan regtig verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike atmosfeer, dankie John en Anita.

Die ou woonhuis wat so mooi omgebou is laat jou gou tuis voel. Om is ons ou tuisdorp te kon oornag en in so 'n wonderlike gastehuis was om soos van ouds tuis te voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Een handdoek vir twee persone. Die kamer het 'n aaklige reuk gehad. Die bedkopstuk in ons kamer is los, asook die kamer aangrensend dit het ons wakker gebou die heel nag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn L B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn L B
Saam met vriende

Cosy and friendly.

The staff were very welcoming and friendly. We really enjoyed our short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Irene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tragies.

Kon nie slaap a.g.v. bure wat lawaai. Het nie geweet wie om 02:00 snags te kontak nie. Mure baie dun. Plek kort buite verf. Eerste indrukke glad nie goed nie. Binne nie te sleg nie. Handdoeke kliphard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William H
Gesin met tieners

Ander atmosfeer waaraan ek gewoond is.

Aangename stil plekkie. Lyk na nou huis. Mooi tuin. Lekker stoep. Gee so 'n plaasatmosfeer. Hoenders maak jou wakker voor jou alarm afgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendre V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre V
Gesin met klein kinders

Net wat die dokter ge-order het!

Dit was maklik en regtig 'n plesier om hier oor te slaap. Vriendelik en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya4u Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit. Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon huisves. Ons vertrou om julle spoedig weer te sien.

Khaya4u Guesthouse
Musa M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Musa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very nice.

We may suggest that the room's bath towels should be changed daily if possible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya4u Guesthouse se terugvoer

Good day,

Thank you for your review, it is highly appreciated as it helps us to better some things.
Thank you for staying with us and we hope to host you soon.

Kind regards,

John da Silva

Khaya4u Guesthouse
Zandile M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile M
Saam met vriende

Your place is very clean and the service is excellent.

I was happy with everything. Your place is very clean. Your service is good. Your staff is very friendly, they always there for the clients with a smile on their faces. And the boss is so kind and friendly, i was overwhelmed by his reception. Keep up the good work guys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya4u Guesthouse se terugvoer

Good day,
Thank you for your review, it is highly appreciated. In order to improve we need your feedback

Thank you for staying with us and we hope to host you soon.

Kind regards, John da Silva.

Khaya4u Guesthouse
Nadia S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik en netjies.

Baie rustige atmosfeer en sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lochner D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lochner D
Saam met vriende

Gerieflike kamers.

Mooi groot kamers. Lekker om te oornag daar. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hentie O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hentie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed gerus, gestort en weer vars op pad.

DIe plek is aan te beveel, veral as die verblyf langer is om die omgewing te verken. Die vriendelikheid en moeite van die eienares word op prys gestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Gesin met klein kinders

Meer as wat ek verwag het.

Baie goeie waarde vir geld sal terugkom! Mooi skoon en vriendelike personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely friendly atmosphere, Owners and staff are great people.

We found the rooms very tidy and comfy, but could do with a full length mirror. The owners are lovely people and very accommodating. We had a lovely evening and a great breakfast the next morning. Very hospitable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n heerlike, vriendelike atmosfeer. Die eienaars en personeel is wonderlike mense.

Die kamers was netjies en gerieflik, maar het 'n vollengte spieël gemis. Die eienaars is pragtige mense en baie tegemoetkomend. Het 'n heerlike nag en ontbyt volgende oggend gehad. Baie gasvry.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met alles.

Besig om ou huis op te gradeer. Maar fasiliteite reeds beskikbaar - veral die selfsorgeenheid - uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya4u Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u inset ons waardeer dit om terugvoer te ontvang. Dit was n plesier on u te huisves en ons sien uit na die volgende ontmoeting.

Khaya4u Guesthouse
Gerard K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtig.

Hartelijk ontvangst door gastheer. Uitstekend ontbijt. Nette kamer in een leuk huis. Gastheer wist een goed adres voor een diner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid C
Gesin met tieners

Dit het aan al ons behoeftes voorsien, was egter 'n klein bietjie raserig in die omgewing.

Was tevrede oor die algemeen. Sal lekker wees as daar bottelwater voorsien word. Kraanwater was aaklig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaap V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, rustige atmosfeer!

Hartlike ontvangs en rustigheid van die plek maak dit maklik om weer daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya4u Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, on sien daarna uit om u weer spoedig te sien.

Khaya4u Guesthouse
Wynand V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was tevrede met die netheid en waarde vir geld.

Ons verblyf was aangenaam - die perseel is netjies en diens was vriendelik - sou ons weer in Dundee oornag sal ons waarskynlik weer by Khaya 4 U oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristof A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Kristof A
Enkelreisiger

Ek was glad nie beïndruk met die plek nie.

Ek sal volgende keer eerder vir 'n ander plek soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya4u Guesthouse se terugvoer

Hi, Good day.
Thank you for your feedback, all constructive criticism is welcome.
Please let us know where we can improve. As you noticed we still novice at the game.
Please give us some suggestions.
Kind Regards,
John da Silva

Khaya4u Guesthouse
Hettie P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie P
Besigheidsreis

Baie dankie, lekker gebly.

Ons was soos konings behandel, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya4u Guesthouse se terugvoer

Hi Good Day
Trust you well. Was great hosting you.
Thank you so much for your review, it's highly appreciated.
Hope to see you again in the near future.
Kind Regards,
John & Anita

Khaya4u Guesthouse
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Acre-straat 64, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp0dUXlyV6EpkcR26XFIGmHvMzsWDnv1yUzAjIvwv8uLGJCluEh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 64 Old Acre Street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.154214 30.236316
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem