Khayalami Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Khayalami Lodge is geleë in die welige Sonheuwel-woonbuurt van Nelspruit. Die lodge is ongeveer 2 km vanaf die middestad geleë, en is ook baie naby aan die hospitale, winkelsentrums asook die stadion. Verder is die Krugerwildtuin sowat 'n uur se ry daarvandaan, en God's Window en die Sabie watervalle is ook in die nabyheid.

Ons spesialiseer in akkommodasie, konferensiefasiliteite asook pendeldienste vanaf die lughawe, asook in en om die stad en na die Wildtuin. Ons konferensiefasiliteite kan tot 150 insittendes akkommodeer en is goed toegerus met 'n P.A-sisteem.

In totaal het ons 52 kamers wat ten volle toegerus is om aan elke behoefte te voorsien. Daar is DStv, WiFi, koffie en tee en vriendelike personeel wat jou sal laat tuis voel.

Daar is veilige parkering, geslotekringtelevisiekameras op elke hoek asook nagwagte van ons sekuriteitsmaatskappy. Dus sal jy veilig en gerus kan voel by Khayalami Lodge.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Khayalami Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za