Somerset-Wes Akkommodasie by Khayalenie | LekkeSlaap
+13

Khayalenie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomlaan 36, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R520 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

In die hartjie van die Helderberg-kom! Khayalenie is uniek geleë in Somerset-Wes teen die asemrowende agtergrond van die Helderberge. Dis die perfekte basis vanwaar Kaapstad, die Kaapse Wynlande, Walviskus en die res van die Wes-Kaap verken kan word.

Helderberg is een van die 6 plaaslike areas van Kaapstad, en dit sluit Somerset-Wes en Gordonsbaai in. Gaste word blootgestel aan manjifieke landskappe, pragtige strande en skilderagtige wynplase.

Ons bied luukse akkommodasie in Somerset-Wes in selfsorg-eenhede. Die eenhede (wat elk 2 gaste kan huisves) het ruim slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuisie.

Khayalenie bied jou 'n warm, gasvrye basis vanwaar die omliggende area verken kan word.

Geniet 'n opwindende toer deur Kaapstad, wandel deur die wêreldbekende Kaapse Wynlande, of baljaar op die strande! Ongeag of jy die area vir pret, plesier of besigheid besigtig, Khayalenie is die ideale bestemming!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Khayalenie
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Keurboomlaan 36, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Khayalenie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomlaan 36, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJjaPUDJjs2EndulvU9qiipQkzH7VmasLzbrHbmjhS6HgsoE1iR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R520  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 36 Keurboom Avenue Westridge 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.076052278689 18.830904364586
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za