Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khayamanzi Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir Khayamanzi Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Tony A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The staff was friendly and welcoming.

The staff was friendly and welcoming! They made me feel like I belonged from the second I stepped through the door. Their warm smiles and kind greetings absolutely made my day. It's just amazing to come across staff members who are so friendly. Oh, and by the way, I accidentally left my charger there, and they were kind in helping me retrieve it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beauty P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beauty P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was so well welcomed. We enjoyed every moment of our stay.

The warm welcome we got when we arrived was absolutely cherishing. The place is quite and has more privacy which we expected. We not just want to come back but wants to come with our friends as couples. Your service is excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siphokazi S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siphokazi S
Saam met vriende

Awesome.

Me and my cousin we enjoyed our stay there the staff was really kind and welcomed us with warm hands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en hulpvaardige diens.

Die kamer is goed en mooi toegerus vir 'n nag of twee se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pulane T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pulane T
Saam met vriende

Unpleasant stay.

The service received was poor, the lady at the reception constantly reminded me that she told me a minimum stay over the weekend is two days but instead I booked via the website, the next morning they came to our room and told us that we needed to be out by 10:00 which was ok because it's check out time and we asked them nicely if we can have our meal outside our rooms because we delayed in preparing our breakfast but the lady refused saying that we must be out of the premises. I'm still disappointed in the service received.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Masego M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Masego M
Gesin met klein kinders

First morning, no warm water.

The staff needs to be more flexible such small things will make you lose business. I thought I will let is slide but when I was refused breakfast because breakfast is only at 08:00, it was the cherry on top. They did not even want us to have cereal and I mean how long does it take to make egg this is uncalled for we paid for breakfast and had a long journey ahead.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khayamanzi Guesthouse se terugvoer

Dear Mr & Mrs Makhele
Thank you for visiting Hartbeespoort and staying at Khayamanzi Guesthouse. We regret that you left our property unsatisfied and we always appreciate reviews, especially negative ones, as it helps us improve our services and facilities.
We would like to make use of this opportunity thought to rectify the situation and after investigation we found that you stayed at our property for 3 nights with your family.
The first two mornings you were aware of our breakfast times which is any time that suites you between 8am - 10am and you were informed on arrival as well. On the morning of your departure you showed up just after 7am when our staff were still setting up our breakfast area and it was not ready to accommodate any guest at that time.
We take great care to prepare all that we offer fresh every morning for all guests to enjoy and if you took the time to request an early breakfast we would have been happy to prepare it for your earlier convenience but, you gave us no indication of your intentions while you were well aware of our breakfast times? You were not refused and we are a bit surprised by your comment.
As far as the hot water issue, there was plenty of it. Your children occupied a different room and when they opened the tap and warm water did not flow immediately from it they thought there wasn't any. Our manager escorted your children back to the room and assisted them with the issue and there was warm water.
You do not pay extra for breakfast it is an added value we offer to our guests that book accommodation.
We feel that our staff acted professionally and provided you with great service during your stay however we regret your disappointment.
Kind regards,
Khayamanzi Management

Khayamanzi Guesthouse
Tsholofelo M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsholofelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The food was super.

Will definitely come back. The rooms where nice and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie P
Gesin met klein kinders

Fantasties! Gasvry en vriendelike personeel - ons sal beslis weer kom!

Ons het so lekker gebly, die kamers is goed ingerig! Die personeel was fantasties - altyd vriendelik, behulpsaam en gasvry. Dankie vir 'n heerlike wegbreek naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Nice place to stay and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig en alles wat jy nodig het, baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Baie lekker gebly, sou net 'n lugreëlaar waardeer het aangesien dit baie warm was. Verblyf uitstekend en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sindi M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

The place was everything we hoped, it's close to everything and the breakfast and staff are wonderful. Our honeymoon was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Wil aan Joseph sê baie dankie vir die vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goeie diens en rustig.

Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Skoon en netjies fasiliteit. Heerlike ontbyt. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneleze V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleze V
Enkelreisiger

Regtig waarde vir geld!

Was met groot vriendelikheid ontvang en gewys waar my kamer is. Nadat die dame seker gemaak het ek weet en verstaan waar alles is en hoe dit werk is ek rustig gelos om my self te vind. Ontbyt was die volgende oggend heerlik! Die dames wat skoonmaak het ook so gewerk dat jy amper nie kon agterkom hulle is daar nie, hoewel ons ook lekker met mekaar kon skerts, fyn sin vir humor het bygedra tot 'n onvergeetlike paar dae van rus. Ek beveel enige iemand aan om daar te gaan ontspan! Dankie almal van julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa O

Baie lekker.

Die diens was absoluut fantasties. Shylet en haar dames is so vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik! Baie dankie, Shylet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fees, baie dankie.

Ons is puik ontvang en het dit werklik bie geniet. Die kamer was skoon, baie netjies en met die nodige toegerus. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons beplan om weer te gaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla J
Saam met vriende

Love this.

Love this place and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanus V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Lig/uitsuigwaaier in badkamer baie steurend. Kan maar ysbakkie of 2 in yskassie sit! Gebrek aan kantgordyne voor vensters is 'n probleem vir privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carika E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis elke sent werd. Sal definitief weer daar bly.

Wow, wat 'n lekker nessie! Alles is so mooi, skoon en beddens slaap fantasties! Ontvangs en personeel was so behulpsaam en akkommoderend. Fantastiese ontbyt! Sal vir seker weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy and friendly.

Rooms neat and the beds were amazing, soft, felt like you were in heaven and did not want to get out of bed. The staff Charyt and Memory were amazing! Friendly and accommodating and were there at all times! Not forgetting the warm welcome we received from the 2 dogs who stay on the property, in the rain and decided to make them in our room. The only down fall was the noisy extractor in the bathroom.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Knus en vriedelik.

Kamers is netjies en beddens is fantasties, sag, voel soos die hemel, ek wou nie uit die bed klim nie. Die personeel is ongelooflik! Vriendelik, skiklik en te alle tye beskikbaar. Die 2 honde het ons ook vriendelike welkom geheet. Dit het gereën en ons het besluit om hulle in ons kamer in te neem. Die enigste negatiewe punt was die geraas van die waaier in die badkamer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gerus en dit is baie stil.

Ek sal weer die plek kies. Personeel baie vriendelik. Die ontbyt was die lekkerste. Sal enige persoon verwys na julle toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike vriendelike diens met heerlike ontbyt!

Die diens was fantasties. Vriendelike staff en ongelooflike ontbyt. Beslis waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda T

Baie vriendelike diens.

Die personeel is baie vriendelik, behulpsaam en oplettend. Ons kamer was egter agter die huis. Heelwat privaatheid maar ons sou 'n kamer verkies het met uitsig op swembad. Die plek was baie netjies en skoon. Ontbyt was heerlik met meer as wat ons kon eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morris F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morris F
Gesin met klein kinders

Family vacation at Khaya.

We had a fantastic vacation at Khaya, very relaxing and the best breakfast ever, a very nice lapa with TV which kept us relaxed in the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Als was perfek, behalwe dat daar te min parkeering is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thato R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thato R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

The stay was lovely, great hospitality as well, will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay.

Very friendly staff. We had an awesome stay at the guesthouse and will definitely use them again. Felt like home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobias V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias V
Besigheidsreis

Vriendelikste en mees behulpsame personeel wat ek in 'n lang tyd raakgeloop het.

Ontbyt was van die hoogste gehalte! Kwaliteit beddens en beddegoed wat altyd baie welkom is. Baie dankie, julle is hoog aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deena K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deena K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant surroundings and staff.

The place was very neat. The gardens are well maintained. The staff very pleasant, Shylet in particular. Parking, though, is insufficient when the place is full.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek.

Parkering mag 'n probleem wees, veral as jy genoodsaak is om die volgende oggend vroeg te vertrek en dan vasgeparkeer is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze V
Enkelreisiger

Baie netjies.

Goeie diens en heerlike ontbyt die volgende oggend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corika R - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corika R
Saam met vriende

Was baie lekker gewees!

Baie vriendelike diens en mooi kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie D
Enkelreisiger

Dit was 'n wonderlike ervaring!

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ervaring. Die personeel was vriendelik en behulpsaam, en die gastehuis was skoon en netjies. Sal enige tyd weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matilda S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Matilda S
Gesin met klein kinders

Not what i expected. not enough parking, rooms not spacious. enough breakfast.

Fun for the kids!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie K - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Baie netjies en het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyon M - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer

Heerlik en ontspanne gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maraisstraat 21, Khayamanzi Guesthouse, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA467066140dce6fca9975b43c56598d48f08ba75f62ca3c10c50124630918ec7006b00f8ed3fe07497c0e7f32d279167088a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 21 Marais Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.72464 27.87521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem