Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khayanoster

Selfsorg
Khayanoster
Vanaf
Vanaf R2 420
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huis staan oorkant die strand en het 'n pragtige stoep waarop jy rustig kan sit en kyk hoe die son oor die see sak. Twee seekantslaapkamers met ingeboude kaste wat 'n aparte badkamer deel. Groot kinderkamers met stapelbeddens.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen inklok of uitklok word op Kersdag of Nuwejaarsdag toegelaat nie.
Die balans is 3 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Slegs die aantal gaste wat aangedui is op die besprekingsfaktuur word toegelaat in die eenheid. Geen geraas na 22:00. Geen partytjies op die perseel, die bestuur behou die reg voor om huurders uit te sit wat nie hierdie by hierdie reël hou nie.

Let asb. daarop dat ons nie goedkeuring het om kredietkaartbetalings namens gaste te maak nie, ons aanvaar slegs EFT/fondsoorplasings.

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R650 is betaalbaar met aankoms en dis terugbetaalbaar binne 7 - 14 werksdae nadat die huis nagegaan is om seker te maak alles is in orde. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word as die volle betaling nog nie ontvang is nie.

- DStv kan teen R25 per dag geaktiveer word.

Daar is 'n troeteldierfooi van R250 vir tot 2 honde per huis. Daar mag nie meer as 2 honde op 'n slag saamkom nie.

Let wel dat kontant nie vir die volgende aanvaar word nie:
- Breekskadedeposito
- Troeteldierfooie
- Balansbetalings
- Terugbetalings

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 420
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74e3ff57f7941083d68c06694ad82a1c9c285d404758f3124821de6d53b9c997471273061d92490b993748cad891385494d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag (plek vir 4) 7 5 1 4 28 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808252777778 17.892908333333