Khayas and Castles Centurion

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Khayas and Castles Centurion is in die veilige en rustige Clubview-woonbuurt in Centurion tussen Pretoria en Johannesburg geleë. Khayas and Castles Centurion bied pakkette vir konferensies, funksies, promosies, voorleggingsgeleenthede, sakefunksies, troues en spanbou-geleenthede.

Daar is 5 eenhede met slaapplek vir 10 gaste. Die standaardeenheid het 'n koninggrootte-bed if 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie is ook beskikbaar. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Khayas and Castles Centurion bied 'n rustige en gemaklike atmosfeer sodat jy amper so tuis soos by jou eie huis voel. Die privaat kroeg buite is die perfekte plek vir skemerkelkies.

Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Dis lekker naby verskeie besienswaardighede soos die Renosterpark, die Leeupark, die Cullinan-diamantmyn, Centurion Driving Range, Zwartkop-gholfbaan en die Irene-melkplaas.

Khayas and Castles Centurion 5 km vanaf Centurion en bied direkte toegang tot die Centurion Mall met sy tientalle restaurante, kroeë, boetieks en flieks.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Khayas And Castles Centurion gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R729 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false