Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khiza Bush Retreat

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 446, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Khiza Bush Retreat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste op die Hoedspruit Wildlife Estate. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die Panoramaroete, Krugerwildtuin en ander besienswaardighede in die Laeveld van Mpumalanga en Limpopo kan verken.

Dié dubbelverdiepingeenheid bied 'n Afrika-bosveld-ervaring. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer wat 'n groot bad en 'n buitestort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n etenstafel buite. Spyseniering is op versoek beskikbaar. Hout, vuuraanstekers en ys word nie voorsien nie, so gaste moet dit asb. self saambring.

Die sitkamer spog met 'n TV met Showmax en Netflix, en gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n uitsig oor die swembad en die boma-braai. Parkeerplek is ook beskikbaar. Rook is in die eenheid verbode, maar gaste kan buite rook.

'n Daaglikse skoonmaakdiens (wat nie op Sondae of openbare vakansiedae beskikbaar is nie), toere en pendeldienste is op versoek beskikbaar. 'n Spesiale skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Gaste kan 'n wildrit in hul eie voertuig onderneem om die oorvloed wild op die landgoed te besigtig, of voëlkyk op die verhewe platforms by die 2 damme. Bergfietsry, voetslaan, perdry en 'n spa-ervaring is ook in die area beskikbaar en daar is galerye, winkels en kroeë in Hoedspruit om te besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Khiza Bush Retreat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Khiza Bush Retreat
Netheid
3.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Manager Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 13

Jaar gelys 5

Ligging

  • Taaibosstraat 446, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Khiza Bush Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 446, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2caf5cc9fa3147e1ed36f988aab2d5b290fb3316473be132334171b60abfc1365e9c3a3fc620cbb76002dc831f0b4435ea6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 446 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.345503783111 30.967671839967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem