Khok'moya Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Khok'moya Gastehuis is 'n ou koloniale huis wat in die laat 1920's gebou is. Ons het die gevoel en atmosfeer van die gastehuis behou. Dit is in die voorstad Webber in Germiston geleë en het 11 slaapkamers, almal en suite. Ons het 'n koolstoof en tee- en koffiegeriewe in al die kamers. Daat is 'n aparte eetarea, leefkamer en lapa/braai-area waar gaste maaltye kan geniet en ontspan. Ons het 24-uur sekuriteit ter wille van ons gaste se veiligheid. Khok'moya Gastehuis is naby Ellispark, die hoofstadion en Loftus in Pretoria, al die hoofsnelweë en winkelsentrums. Dit is ongeveer 5 km vanaf Wadeville en Rand Lughawe en 20 km van OR Tambo-lughawe af. groot gronde en 'n swembad. Teeskinkborde in al die kamers. 24 uur sekuriteit.

Ons is naby Ellispark, FNB, wat die hoofstadion is en Loftus in Pretoria. Khok'moya Gastehuis is geleë in die voorstad Webber, naby al die hoofsnelweë en ongeveer 5 km van Wadeville en die Randse Lughawe.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Khok'moya Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false