Khokwane Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Khokwane Lodge is sowat 15 km van Thabazimbi in die voorheuwels van die Berg van Winde wat deel van die Waterbergreeks uitmaak. Die lodge bied rus en vrede, 'n oorvloed wild en verskeie voëlspesies en het 'n ryk Afrika-erfenis. Dit is tussen majestueuse hardkool- en tambotibome geleë en is die ideale toevlug vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegkomkans.

Verblyf is beskikbaar in 3 chalets. Elke chalet het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die chalets het ook lugversorging.

Gaste kan by die gemeenskaplike boma braai en daar is 'n swembad. Gaste het toegang tot die hele plaas en kan wildritte op versoek geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Khokwane Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za