Kholwane

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kholwane bied gerieflike selfsorgverblyf in Marlothpark, naby die Krokodilrivier en grens aan die Kruger Nasionale Park wat geskei word deur die Krokodilrivier. Hierdie is die ideale bestemming vir diegene wat Marlothpark en die Kruger Nasionale Park wil verken.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Daar is gratis WiFi. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 driekwartbeddens. Elke kamer het lugversorging. Die kombuis het 'n yskas, stoof, oond en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n ooppplan-uitleg en met 'n eetkamer en sitkamer wat lei na die patio.

Die huis het ook 'n heerlike plonspoel, patio met buitemeubels waar gaste kan ontspan en wildkyk, 'n vuurput en boma-area. Wild soos, sebra, kameelperd, vlakvark, kudu en impala loop lekker rond in park. Marlothpark is 'n bewarea en grens aan die Kruger Nasionale Park.

Slaapplek

'n Bespreking by Kholwane sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kholwane gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za