LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Khula's Cottage | LekkeSlaap
+41

Khula's Cottage

1 resensie
Selfsorg
Khula's Cottage
Vanaf R3 960
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinderbeleid: - Kinders tussen 0 tot 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal R495. - Alle kinders onder die ouderdom van sestien (16) moet vergesel word van 'n verantwoordelike volwassene tydens hul besoek aan die Hoedspruit-sentrum vir bedreigde spesies. Neem asb. kennis: - Die hekke van die Hoedspruit-sentrum vir bedreigde spesies open om 06:00 in die oggend en sluit saans om 17:00. - Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode in die gebou. - Geen selfry op die reservaat sonder toestemming nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

H.E.S.C behou die reg voor om die volgende kansellasiefooie te hef indien 'n bevestigde bespreking binne die volgende tydperk gekanselleer word:
25% indien 31 - 60 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
50% indien 30 tot 60 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
100% indien 1 - 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
Kansellasiefooie word bereken volgens die prys per persoon. Maak asseblief seker dat u kliënte gedek word deur 'n reisversekeringspolis om onvoorsiene kansellasie te verreffen. Alle besprekings se kansellasies of wysigings is slegs geldig indien u skriftelik per faksimilee, e-pos of brief kennis gee.
Reisversekering - Ons beveel aan dat alle besoekers gedek word deur 'n omvattende reisversekeringspolis om hulle te beskerm in die geval van 'n onvoorsiene kansellasie. Sulke versekering moet ook noodtoestande vir mediese sorg en ontruiming dek.

Vanaf R3 960
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, tussen Hoedspruit en Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YTIzMmUyLTM1NmMtNGQ1MC05YzYxLWQ1MmJkNWNlNjQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 960  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R40 between Hoedspruit and Klaserie Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.512444084203 31.046333312988
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!