Khulu Umzi Self-catering Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Khulu Umzi Self-catering Game Lodge bied verblyf op 'n lieflike plaas minder as 2 uur se ry vanaf Beaufort-Wes.

Die rustieke plaashuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die en suite-badkamers het elkeen 'n bad of 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, ketel en kookgerei toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, kaggel, leerbanke en 2 kitare. 'n Braai-area, plonspoel en Jacuzzi is beskikbaar.

Gaste kan swem, bergfietsry, fietsry, voetslaan, voëlkyk en wildkyk op die plaas en daar is 'n verskeidenheid natuurreservate net 'n entjie se ry ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Khulu Umzi Self-catering Game Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Khulu Umzi Self-catering Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 200 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za