Khululeka Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Khululeka is 'n lodge in die hartjie van Hillcrest, die poort na die Vallei Van 'n Duisend Heuwels en naby Midmar, Howick en die Middellande. Dit is ook naby Krantzkloof, Giba Gorges, Inandadam en Springside Reservaat.

Die verblyf beskik oor 'n gesinskamer met 'n en suite-badkamer, 'n gesinskamer wat 'n badkamer deel en 'n dubbel- en 2-enkelbedkamer wat 'n badkamer deel. Dié 4 kamers deel gemeenskaplike kombuisgeriewe of die kamers kan as 'n eenheid bespreek word. Daar is 'n selfsorg-kothuis wat ook goed toegerus is.

Gaste wat kamers in die hoofhuis bespreek kan die swembad, ruim leefkamers en pragtige tuin geniet. Gaste wat die kothuis bespreek het nie toegang tot die swembad nie, tensy anders gestel word met aankoms.

Daar is ook WiFi en braaigeriewe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Khululeka Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za