Lephalale (Ellisras) Akkommodasie by Khutse Guest House | LekkeSlaap
+32

Khutse Guest House

35 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 35 resensies vir Khutse Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Suzette K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette K
Saam met vriende

Netjiese plekkie.

Geen ontvangsdame nie. Dametjies wat ons gehelp het, een is nuut en het nie geweet wat aangaan nie. Ons was vir 3 standaardkamers bespreek. Twee kamers was gereed vir ons (pragtige ruim kamers en badkamers), maar die derde een was nie gereed nie. Die kamer was beslis nie 'n standaardkamer soos die ander twee kamers nie. Nadat die enkelbeddens omskep is in 'n dubbelbed, was daar skaars plek om te beweeg. Die badkamer het nie 'n handdoekreling gehad nie, en die lugreëling het nie gewerk nie. Geen remote nie. Hulle kon ons Saterdagaand na 'n ander kamer oorplaas, maar ons het daarteen besluit. Die ongerief van alles nou weer oppak en trek vir een nag. Verder is die plekkie baie netjies en skoon. Baie parkering en die braai-/swembad-area pragtig skoon.

Khutse Guest House's terugvoer

Good day Suzette,

I’d like to first and foremost state that it was a great pleasure to host you all. It was indeed unfortunate for the way we welcomed you to the establishment, in terms of how the booking was organized.

Thank you for taking the time to review us and we will definitely improve where we lacked.

Kind regards
Simphiwe Nkambule.

Khutse Guest House
Mariana S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We received a warm welcome, and felt at home immediately.

We were a bit early, but was immediately assisted by the owner, we were welcomed from the moment we entered the premises until we left on Sunday. Khutse Guest House is situated centrally and as close to everything. The dinner and breakfast was served on time and very tasteful, a lot of thought was put into it.

Khutse Guest House's terugvoer

Good day Marianna,


We thank you for your review and are happy to have given a great experience.


Kind regards,
Khutse management

Khutse Guest House
Kitty M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kitty M
Saam met eggenoot / lewensmaat

One or two upgrades needed.

This is a lovely guest house, the staff are friendly and efficient. Our biggest issue with the place were the cockroaches! We found 3 in our bedroom over the 2 nights we stayed here.

Khutse Guest House's terugvoer

Good day,

Thank you for choosing to stay with us.

We are attending to the cockroach issue with great concern, thank you for your review.

Kind regards,
Khutse management

Khutse Guest House
Melissa S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa S
Besigheidsreis

Great service and accommodation.

The overall service was great with a relaxing stay overnight and an excellent breakfast!

Maritza N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza N
Besigheidsreis

Khutse is baie netjies, veilig en in stil area.

Khutse is baie goeie waarde vir geld. Die kamers is netjies en die area is baie stil. Ons was ongelukkig toe ons daar aankom om te hoor dat hul nie tans ontbyt of aandete aanbied nie aangesien die kok bedank het. Hul het egter gesê hul kan 'n plan maak, maar ons het daarteen besluit en sommer by die mall gaan eet. Die swembad-area is baie netjies en gerieflik en mens het 'n yskas in jou kamer. Sal beslis weer daar bly.

Christie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lyk asof hul nie voorbereid was op ons koms nie.

Baie onvriendelike ontvangs. Ontvangsdame het nie geweet of ons ontbyt moes kry of nie. Eers toe ek die betaalde bedrag vir haar wys, het sy gesê, dit sluit nie ontbyt in nie. Ons moes dus ekstra betaal vir die ontbyt. Daar was net een handdoek in die kamer vir 2. Daarby was die handdoek kliphard en afgeleef. Daar was slegs 'n kwart toiletpapier oor toe ons inboek. Moes ekstra vra. Stoel by die spieëltafel was stukkend. Sy het dit toe sommer omgeruil met een van die stoele by 'n tafel in 'n plek wat lyk soos 'n konferensiekamer.

Andre V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Ons het koue water gehad.

Riaan R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan R
Enkelreisiger

Voldoende, met voorbehoud.

Dit wou voorkom of hulle nie bewus was van my bespreking nie, ek moes ongeveer 5 minute wag voor die hek om ingang te kry - ook geen antwoord op die kontakselfoonnommer nie. Kamer was netjies, 'n paar klein dingetjies wat aftrek aan 'n, andersins, goeie verblyf: 1) Maak seker dat die bedliggies ingeskakel is (ek moes beddens rondskuif om die (te kort) kabel by die prop te kon uitkry. 2) Geen WiFi - by vorige geleenthede was dit beskikbaar, maar die oppasser het nie die sleutelwoord gehad nie. 3) Die 'movement trigger' badkamerligte is 'n goeie idee, maar prakties irriterend. Dit skakel aan in die middel van die nag met die geringste beweging op die bed of skakel af terwyl jy besig is om te stort. 'n Gewone skakelaar sal die probleem oplos.

Wilet Yvonne P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilet Yvonne P
Enkelreisiger

Baie gemaklik en mooi skoon.

Sal die gastehuis aanbeveel.

Willem T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place gives you a welcome feeling.

The room was beautiful except for the air-con that did not work .

Carlien F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol, gerieflik en goeie, vriendelike diens.

Daar is veilige parkering en goeie, vriendelike diens.

Antoinette V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

The manager was insistent that we supply proof of payment, but I was unable to send an e-mail as I did not have access to a computer. We were asked a number of times which was upsetting.

Eileen K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eileen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, skoon en netjies.

Ons is baie gasvry ontvang en het 'n bottel vonkelwyn gekry om ons spesiale dag te vier. Die muffins is heerlik en die kamers was mooi skoon.

Anél N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél N
Saam met vriende

Wonderful.

The hospitality and service are wonderful. The rooms are modern and the bathrooms beautiful.

Khutse Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige komplimente.

Khutse Guest House
Jacques V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, vriendelike personeel.

Netjies, skoon en lekker ontbyt. Personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Khutse Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, julle is n pragtige paartjie!

Khutse Guest House
Nico S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie vriendelik, behulpsaam en stap die ekstra myl om gaste gemaklik te laat voel.

Khutse Guest House's terugvoer

Baie dankie Nico, ons waardeer die terugvoer.

Khutse Guest House
Ludi L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludi L
Enkelreisiger

Puik

Baie gelukkig oor diens en netheid.

Khutse Guest House's terugvoer

Baie dankie Ludi.

Khutse Guest House
Jacques H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques H
Besigheidsreis

Aangename en rustige omgewing.

Goed toegeruste kamers.

Khutse Guest House's terugvoer

Dankie Jacques!

Khutse Guest House
Yolande A - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande A
Gesin met klein kinders

Slegs oornag, bed baie gemaklik.

Ontbyt baie lekker

Khutse Guest House's terugvoer

Baie dankie, Yolande!

Khutse Guest House
Martie V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik.

Geen probleme ervaar. Alles is goed georden en reg. Sal weer by Khutse Guest House oornag.

Morne D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Besigheidsreis

Baie mooi en skoon.

Alles wat jy nodig het. Vriendelik en lekker stil. Sal weer daar oorslaap op my reis. Kamers is mooi.

Khutse Guest House's terugvoer

Dankie, Morne!

Khutse Guest House
Gerard E - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard E
Saam met vriende

Netjies, aangename atmosfeer en vriendelike bestuurder.

Ons was aangenaam verras by die gastehuis wat die goedkoopste akkommodasie was wat ons op LekkeSlaap kon vind toe ons moes bespreek. Dit was nou regtig waarde vir geld. Dit was 'n lekker kamer met sy geriewe en die eienaar was aangenaam. Enigste kritiek is dat die badkamer nie 'n deur het nie. Ek beskou die badkamer as privaat.en daarom sal ek die gastehuis 4,5 gradeer as gevolg daarvan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat, pleasant atmosphere and friendly manager.

We were pleasantly suprised by the guest house, which was the cheapest accommodation I could find on “LekkeSlaap” at the time of booking. This was real value for money - room was very nice as so the amenities and the manager of the guest house. My only criticism is that the bathroom does not have a door. I regard the bathroom as a private room. I therefore rate the guest house as 4.5 stars - only due to the no bathroom door.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Khutse Guest House's terugvoer

Dearest Gerard,
Thank you kindly for the great review, we are currently installing doors as per your recommendation.
Kindest regards,
Jacques

Khutse Guest House
Hennie P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld!

Regtig baie aandag ontvang en baie goeie diens.

Khutse Guest House's terugvoer

Baie dankie, Hennie!

Khutse Guest House
Annika V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika V
Besigheidsreis

Het 'n wonderlike tydjie gehad.

Baie dankie vir wonderlike diens. Die kamers was perfek en net wat 'n mens nodig het vir een aandjie. Sal regtig weer 'n draai kom maak.

Khutse Guest House's terugvoer

Goeie more, ons sê dankie dat julle die wonderlike mense by ons plaas. Ek glo dis kliënte vir 'n leef tyd lekkerdag.
Petro

Khutse Guest House
Michelle B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle B

Wouldn't recommend ever.

The guest house, while very neat and tidy, was shockingly understaffed, not to mentioned the staff that were there had been there for a grand total of 4 days - with no supervision. Besides the staff, the guest house itself was dark and lacked any warmth - for every light that actually had a bulb there were 4 more that didn't. We walked to our rooms by torchlight! The bedrooms didn't contain the basics like toiletpaper and despite advertising coffee and tea in the room, there was 1 sachet of coffee for 2 people, no coffee creamer or milk or sugar or anything like that. The entire place had a neglected and sad feel - there are many other places I am sure.

Khutse Guest House's terugvoer

Dear Michelle,
Thank you for the feedback. This is real important to us at Khutse. I will look into this matter.
Thank you kindly.
Regards,
Jacques

Khutse Guest House
Charl M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vreeslike goeie diens gekry en was op die hande gedra.

Het baie veilig gevoel en die feit dat daar onderdakparkering is vir die voertuig was 'n bonus. Die kamers is nuut oor gedoen en was baie skoon en netjies. Kos was ook baie lekker en Chris se geselskap en diens was baie goed. Sal dit hoogs aanbeveel en sal verseker weer daar oorslaap as ons in die omgewing is.

Khutse Guest House's terugvoer

Baie dankie Charl! Dit was absolute plesier gewees. Sien uit na julle her-besoek.
Groete,
Chris van Zyl

Khutse Guest House
Hanlie R - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie luuks en netjies.

Maklik om te kry. Mooi tuin. Asemrowend mooi.

Khutse Guest House's terugvoer

Thank you very much indeed!

Khutse Guest House
Magda F - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda F
Saam met vriende

Oulike plek.

Moet net eetkamer opruim in aand. Onaangenaam om in eetkamer te kom met vuil borde op tafels. Ons het gevra vir ontbyt om 7:00 en die werkers het eers 7:15 daar aangekom. Ons is sonder ontbyt daar weg. Was baie gaaf om vir ons aandete te voorsien nadat ons dit eers laat bespreek het. Sal weer daar bly as die probleem van skoon eetkamer opgeruim is.

Khutse Guest House's terugvoer

Magda, baie dankie dat U dit onder ons aandag gebring het. Ek verseker U dat dit nie weer die geval sal wees nie.
Vriendelike groete
Jacques

Khutse Guest House
Loraine P - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine P
Gesin met klein kinders

Baie rustig, mooi en veilig.

Sien die sterre.

Madri D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madri D
Gesin met klein kinders

Was gerieflik en teen 'n baie billike tarief!

Rustige en netjiese gastehuis. Ontbyt was uitstekend! Dankie.

Khutse Guest House's terugvoer

Baie dankie. Groot plesier!

Khutse Guest House
Dirk C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Verblyf was skoon en netjies en bied veilige parkeerplek. Gasheer was bereid om ons vroeër te akkommodeer. As gevolg van 'n warm water probleem is ons onmiddellik na 'n ander eenheid verskuif. Het Sondagoggend ontbyt volgens ons keuse gehad.

Khutse Guest House's terugvoer

Baie dankie

Khutse Guest House
Gerhard K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Gesin met klein kinders

Splinternuut oorgedoen met uitstekende diens.

Baie professioneel met uitstekende diens. Ons kamer was baie mooi en gerieflik.

Khutse Guest House's terugvoer

Baie dankie.
Spread the word.

Khutse Guest House
Magda B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Enkelreisiger

Uitstekend.

Heerlik, aangenaam en beslis aanbeveelbaar.

Teo B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teo B
Besigheidsreis

Fantastiese verblyf, sal dit vir almal voorstel.

Die netjiese en moderne kamers is baie mooi uitgerus. Die lugversorging en pragtige swembad bied lafenis teen die bosveld hitte. Ek sal voorafspreekte aandete definitief voorstel, die kos was ongelooflik. Baie dankie vir 'n baie lekker oorstaan.

Khutse Guest House's terugvoer

Baie dankie Theo, kom kuier gerus weer.

Khutse Guest House
Carel K - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel K
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Uitstekende diens. Dankbaar vir die swembad in die warm omstandighede.

Khutse Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, kom kuier gerus weer.

Khutse Guest House
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoring-weg 23, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhMzZkN2Q1LTlkYTgtNGZiOS1iZWZmLWUzNjNmOWRhZTUxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 23 Kameeldoring Road Onverwacht 0557 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -23.691145614429 27.679674178362
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za