Kia Orana Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kia Orana Beach House bied selfsorg-verblyf in die kusdorp Sandbaai in Hermanus. Dié strandhuis kyk uit oor die fynbosgroengordel en het ononderbroke uitsigte oor die see. Die strand is 200 m ver, wat naby genoeg is dat 'n mens die walvisse kan sien.

Gaste kan swem in die seisoenale swembad buite. Indien gaste die omgewing wil vertoef, kan hulle visvang en voetslaanpaadjies gaan ontdek.

Die strandhuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die eetkamer het 'n eetkamertafel en 8 stoele. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Die leefarea en eetarea bied toegang tot 'n dek met buitemeubels.

Daar is 'n tweede dek buite met 'n swembad en ingeboude braaigeriewe, 'n eetkamerstel en sonstoele. Die huis het 'n buitestort sodat gaste hulself kan afspoel na 'n lang dag op die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Kia Orana Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kia Orana Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za