We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Kian's Place | LekkeSlaap
+20

Kian's Place

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Kian's Place
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Coelette S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coelette S
Saam met vriende

Die huis is baie ruim en niemand is in mekaar se spasie nie.

Tekortkomening: Van die gordyne is stukkend. Die lampies is of stukkend of lomp. Ons het dit reggemaak. 'n Haardroër sal welkom wees. Die vrieskas het gestink iemand mag dalk rooi-aas daarin gehad het en die yskas behoorlik skoongemaak het nie. 'n Nuwe mop sal ook 'n aanwins wees. Oor die algemeen het ons baie lekker gebly. Dankie.

Kian's Place se terugvoer

Hallo Coelette,
Ons waardeer jou eerlike terugvoer. Ons gebruik die terugvoer om ons personeel se opleiding op te skerp.
Hoop om jou binnekort weer te sien.
Die Span by Kian's Place

Kian's Place
Luzedt S - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzedt S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pragtig en baie rustig.

Michael S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Gesin met klein kinders

Awesome.

Dit was my derde besoek aan Langebaan en met elke besoek is dit meer lekker. Awesome place and also the food.

Kian's Place se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Die span by Kian's Place

Kian's Place
Jacqueline E - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline E
Saam met vriende

It was very nice. We would like to come again.

The welcoming was nice and warm. See you guys soon in the new year.

Richelle W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richelle W

We had an amazing time together as a family for my birthday.

Kian's place was very affordable and accommodated all our needs.

Recardo A - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Recardo A
Saam met vriende

Uitstekende akkommodasie en waarde vir geld!

Ek sal Kingfisher aanbeveel vir enige persoon wat akkommodasie soek.

Lozelle L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lozelle L
Saam met vriende

Rustig en baie gesellig.

Kan lekker saam gesels by eetarea en op die balcony uitkyk na die see, jy kan lekker tafeltennis speel.

Estienne S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estienne S
Gesin met tieners

Dit was aangenaam en lekker.

Sit asb. hout in braaiplek of verskaf inligting waar ons dit kan kry. Inligting wat verskaf is, is bietjie deurmekaar. Ons moes inligting meer as een keer voorsien, terwyl dit alreeds ge-epos was.

Sherwin T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherwin T
Gesin met tieners

It was everything I ever wanted in a holiday house.

Everything was neat and tidy.

Kian's Place se terugvoer

Hallo Sherwin,

Thank you for the lovely review. We hope to see you again soon. Keep an eye out for our specials.

The Team @ Kian's Place
Managed by Langebaan Holiday Homes

Kian's Place
Paul E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul E
Saam met vriende

Vriendelik, netjies, veilig en gemaklik.

Kon tyd spandeer om te rus. Gaan vir uitstappies en lekker laat aande.

Luleka M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luleka M

A home away from home.

Immediately you step into the door and look into the main bedroom you know you are going to leave your heart here. You see a welcoming smile from someone who isn't there. The whole family is accommodated here. Whether it's watching TV, playing darts, reading, playing table tennis, playing board games or reading, its all there.

Shaun I - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun I
Saam met vriende

Rustige en baie veilige omgewing, net so 5 minute weg van die see en Mykonos.

Definitiewe aanbeveling veilg, rustig naby alles bv. Mykonos, die see, winkels ens.

Jimmy A - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jimmy A
Gesin met klein kinders

Easter Break '19.

We enjoyed Kian's Place. When entering you're greeted with neat bedrooms and sparkling bathroom(s) (ground floor) with a nice little treat on each bed to make feel extra special. The living room upstairs is fully furnished with a small entertainment space like Ping Pong and Dart board. There's plenty of parking space on the premises. This place is literally your home away from home, great views of Saldanha harbour and you can see a bit of the Lagoon from the balcony. It's relatively safe. We didn't worry once about anything, the neighbours were helpful when we needed help and its also great place to jog in the morning. Wil go there again.

Tertius N - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tertius N

Kommunikasie rakende sleutels is nie betyds uit gestuur nie.

Vriendelike ontvangs en hulp nadat ek gebel het en telefonies ingelig is dat sleutel by kantoor af gehaal moes word. Mooi uitsig. Baie spinnerakke in gebou.

Vanaf
R2 186
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 186
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 186
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-laan 121, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76q5b93vXqjtWi2xUlr0lYHC4IOjqb5HK1h7pcGP0DCuBBA3lB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 186  per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 121 Sunbird Avenue Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.1030546 18.0408839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem