Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kick Off Your Shoes

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appel-weg 105, Olifantsfontein 410-JR, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kick Off Your Shoes is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Olifantsfontein, Midrand. Hierdie kothuis is in die buitewyke van die stad geleë en bied 'n rustige, stil atmosfeer in 'n landbou-gebied.

Die kothuis bied slaapplek aan tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en wasbak. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea is gemaklik ingerig. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis lei na 'n ruim en beskutte tuin met stoepmeubels en braaigeriewe. Gaste kan uitkyk vir honde, katte en hoenders wat op hierdie kleinhoewe rondloop, omdat die eienaars baie lief is vir diere. Daar is veilige parkeerplek.

Die kothuis is in Appelweg, wat deur 'n groenteplaas omring is en die lug met die reuk van vars, geploegde grond vul.

Slaapplek

’n Bespreking by Kick Off Your Shoes sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Kick Off Your Shoes
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Appel-weg 105, Olifantsfontein 410-JR, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink Kick Off Your Shoes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appel-weg 105, Olifantsfontein 410-JR, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97a3f355a74505171e89783e8f208d60036ba7d01c686082085e08af7ce3137fd78b7f05fd7573c98a86771bbcbf700f771d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 105 Apple Road Olifantsfontein 410-JR 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.951925016072 28.17774497693