LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kiendo Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+26

Kiendo Bed and Breakfast

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 4 resensies vir Kiendo Bed and Breakfast
Netheid
2.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.3/5
Warren W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Warren W
Besigheidsreis

This is not a bed and breakfast.

Several concerns to mention: They were not aware of my booking when checking in. I found a bed bug the following morning with a dried bloodstain. They advertise breakfast is from 7:30 to 11:00, but no one there to serve me. No one at reception to check out and to advise of the bed bug and that I wanted my breakfast. The carpet has stains and windows broken. There is a kettle and bar fridge, but no cups, glasses, spoons (standard coffee station set-up is not available). Bath towel is the size of a hand towel. Remote for the gate had to be requested. The linen on the bed were single bed sheets that overlap to cover the dated mattress and base plus the duvet cover had no inner. I left feeling unclean and hungry with no person in sight to report my concerns. By far the worst online booking (description and picture deceiving).

Gerda P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gerda P
Besigheidsreis

Admin nie op standaard nie en personeel het geen idee wat daar aangaan nie.

Ons het bespreek en betaal vir 3 persone in kamer, met aankoms was daar net voorsiening gemaak vir 2. Ontvangsdame het net haar skouers opgetrek en gesê sy het nie die booking gedoen nie, en daar is niemand om haar te help om nog 'n bed in te dra nie. Gordyne kan nie eers die venster toemaak nie. Koffie, maar geen melk of beskuitjies soos aangedui op verwelkomingsbrief nie. Handdoeke en linne nie op standaard nie. Geen komberse nie. Met ontbyt was daar geen glase om vrugtesap te drink nie, of lepels om graankos of yogurt te eet nie. Kelner het bestellings kom neem vir eiers, roosterbrood ens. maar almal het wit roosterbrood met hardgebakte eiers gekry, ongeag wat jy bestel het. 'n Koffiebeker het gebars en al die water het uitgeloop. Die personeel se ruskamer, reg by die ingang, se deur was oop en dit was ontstellend. Nie voldoende parkeerplek vir gaste nie.

Natasha B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Natasha B
Enkelreisiger

Not 4 stars as advertised.

Lacks finesse and finer touches. Parking is a problem.

Kiendo Bed and Breakfast's terugvoer

Dear Natasha,

Thank you for your feedback. We are sorry to hear that you did not quite enjoy your stay with us. We work hard to always offer the best to each and every guest we host.

We have always advertised our establishment as a 3 stars level bed and breakfast. We deeply apologies for the confusion on your part. We are working towards achieving a 4 stars grading. Thank you for your honest feedback as it will help us improve our service offering.

Regarding the parking, we are currently renovating our parking area to make it more convenient for all our guests.

We would be happy to have you back with us on your next trip to Johannesburg, so you can enjoy all the changes!

It was a pleasure to host you,

We hope to see you soon!

Vanessa
Owner

Kiendo Bed and Breakfast
Nicole L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dit was lekker stil, goeie 2 dae gehad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome.

It was nice and quiet, had a good 2 days.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kiendo Bed and Breakfast's terugvoer

Hi Nicole,
Thank you very much for such great review. We work very hard to offer the best customer service in the best possible environment, so we are happy to see that reflected on your last stay.
Hope to see you again soon!

Kiendo Bed and Breakfast
was R600
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
was R600
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
was R600
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Edenweg 45, Bramley, Johannesburg, 2018, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdNZyREO5mqim2YoWYs03IdRlDllRkgyuHG1RkB7BLr3tgEslJG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 3 45 Eden Road Bramley 2018 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 12:00 -26.124433757322 28.077999271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!