Waterkloof Ridge Akkommodasie by Kiepersol House | LekkeSlaap
+122

Kiepersol House

B&B
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rigel-laan 153, Waterkloofrand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kiepersol House beskik oor 6 goedingerigte kamers. Daar is 1 standaardkamer, 4 koningingrootte-kamers, 1 oopplan-woonstel en is in die boomryke voorstad, Waterkloofrand, in Pretoria geleë. Dis net 15 tot 20 minute se ry vanaf die Uniegeboue, Freedom Park, Voortrekkermonument and die Nasionale Dieretuin. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ook net 40 minute van die kamers af, en al die vernaamste winkelsentrums en hoofweë, die sakekern, asook Pretoria-Oos, is maklik van die kamers af bereikbaar.

Verblyf is beskikbaar in dubbelgastekamers, elk met 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware, asook 'n lessenaar, kroegie met voorraad, en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kamers het balkonne met uitsigte oor die tuin, en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan ’n daaglikse buffet-ontbyt binne geniet, of buite op die terras as die weer dit toelaat. Dié ontbyt is ingesluit.

Kiepersol House het 'n swembad en 'n onderdak-sitarea in die vreedsame tuin. Daar is gratis parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kiepersol House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rigel-laan 153, Waterkloofrand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Kiepersol House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rigel-laan 153, Waterkloofrand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebEGOqOs7wW3OZHCyzMGpCgpOpTWiCNJtN3CP7qLySwLURckig?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 153 Rigel Avenue Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.790723055553 28.239408309193
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za