Rustenburg Akkommodasie by Kiepersol Kloof Bosveld Wegbreek Plek | LekkeSlaap
+27

Kiepersol Kloof Bosveld Wegbreek Plek

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Die plaas is aan die suidelike kant van die Magaliesberge geleë en daar is dus 'n 7 km grondpad van die N4 af wat gaste sal moet ry. Dit is geskik vir 'n klein voertuig, gaste moet maar net stadig ry.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avondale-plaas, Buffelshoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmZTI4MTUwLTAzYTQtNDUyOS04YzljLTZkNzhhNDA2ZDE1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 6 persone) Farm Avondale Buffelshoek 0300 Noordwes 086 999 0018 11:00-15:00 10:00 -25.725320161341 27.15229641306
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za