Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KiewietKamer

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kiewietjie-weg 5, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

KiewietKamer is ’n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Melkbosstrand. Dit is 100 m vanaf die strand wat deur ’n privaat serwituutpaadjie bereik kan word.

Die eenheid het ’n privaat-ingang en 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n stort. Gehaltelinne, strand- en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas, mikrogolfoond, ’n induksieplaat, eetgerei en breekware. Die eenheid het ’n TV asook WiFi.

Gaste kan die swembad gebruik en daar is parkeerplek voor die motorhuis. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by KiewietKamer sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir KiewietKamer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kiewietjie-weg 5, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink KiewietKamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kiewietjie-weg 5, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxgJixp4Fg34VOh4Rdl6J12DXoecgzryXenma2nk6ax8NgzMwA1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 5 Kiewietjie Road Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.69954 18.44181