Kiewiet's Nest
Beskrywing
Kiewiet's Nest is 'n bekoorlike enkelwoonstel in Sonstraal, 'n stil buurt in Durbanville. Dié besige streek het lieflike winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-tuinroete.
Die oopplan-eenheid is op die eienaar se perseel en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n kombuisie, privaat tuin en parkeerplek. Dit het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie maak voorsiening vir gaste se basiese selfsorgbehoeftes en dit is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n braai-area en parkeerplek agter 'n elektriese hek.
Daar is besienswaardighede soos Tygervallei- en Glengarry-winkelsentrums, wynlandgoedere, gholfklubs, strande, Welgemoed-gholflandgoed, Grand West Casino en Barnyard-teater in die omgewing. Die eenheid is ook naby hoofweë, hospitale, sportklubs en winkelsentrums.
Slaapplek
'n Bespreking by Kiewiet's Nest sluit in:
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein Kombuis
- Kluis
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- Boeke en Tydskrifte
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Kiewiet's Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |