Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kijabe Lodge

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mvoti River Mouth-laan, Mvoti, Stranger, 4400, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Kijabe Lodge bied gerieflike en gesellige blyplek in 'n rustige omgewing. Die huis is geleë te midde welige plante en kuswoude op 'n suikerrietplaas aan die Noordkus en spog met lieflike uitsigte oor die Indiese Oseaan. Gaste sal gereeld die walvisse en dolfyne kan sien baljaar in die see.

Kijabe Lodge is 'n pragtige Koloniale huis met 4 en suite-kamers, en elke kamer het DStv. Die huis het ook WiFi. Daar is 'n groot sitkamer met lugversorging wat lei na 'n stoep wat spog met see-uitsigte en 'n braaiplek. Die stoep is die beste plek om te ontspan terwyl die klanke van die voëltjie se getjilp jou sal bekoor en die uitsig oor die tuin jou sal rustig maak. Soggens kan gaste heerlik ontbyt geniet op die stoep.

Die swembad is beskikbaar vir gaste om te gebruik en by te ontspan en baljaar.

Gaste kan 'n lekker stappie geniet om die plaas in die inheemse kuswoude. En, diegene wat soggens vroeg gaan stap sal bederf word met die mooiste sonsopkoms oor die see. Julle kan ook lekker pieknieks op die plaas geniet by uitgesoekte plekke, en dan op kussings en komberse ontspan.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Kijabe Lodge
Netheid
2.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 7

Ligging

  • Mvoti River Mouth-laan, Mvoti, Stranger, 4400, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kijabe Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mvoti River Mouth-laan, Mvoti, Stranger, 4400, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhNjczM2Q4LTg4OTctNDY3NC05MjgyLWM4NzVmMTUwZTBiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 9) 2 5 1 4 Mvoti River Mouth Road Mvoti 4400 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -29.3997 31.312842
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem