Bellville Akkommodasie by Kijckuijt | LekkeSlaap
+41

Kijckuijt

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruitvatlaan 2, Kanonberg, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Kijckuijt is 'n moderne en stylvolle vakansiehuis op 'n veilige landgoed in 'n woonbuurt in Kaapstad. Dié streek spog met fantastiese winkelsentrums, restaurante, teaters en 'n wêreldklas wynroete, waar die landgoed binne maklike bereik vanaf die middestad, lughawe, strande en die kasino is.

Dié smaakvol versierde huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 volwassenes met 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 addisionele badkamers beskikbaar in die huis.

Die kombuis is ten volle toegerus met gehalte-toebehore vir selfsorg. Daar is ook 'n vermaakarea met 'n projektor, projektorskerm, gemaklik sitplek, sokkertafel en 'n tennistafel. Die huis bied toegang tot 'n dek met 'n swembadarea.

Die landgoed het 'n klubhuis met 'n gimnasium, muurbalbaan, swembad vir kinders, staproetes en 24 uur-toegangsbeheer.

Slaapplek

’n Bespreking by Kijckuijt sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kruitvatlaan 2, Kanonberg, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruitvatlaan 2, Kanonberg, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQI1RiUcXrbNY3ieQ1MDUDxbz5OcOcXBA7vnoTmvvAsvrqwb7PQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 10) 2 Kruitvat Avenue Kanonberg 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.8578029 18.593442312828
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za