Vallei van die Olifante Akkommodasie by Kilima Private Game Reserve and Spa | LekkeSlaap
+96

Kilima Private Game Reserve and Spa

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas No 15, Rubbervale-pad, Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kilima Private Game Reserve and Spa is op Roete 71 op pad na Mosambiek naby die Krugerwildtuin geleë. Die wildreservaat bied 'n luukse bosveld-ervaring aan die voet van die Murchinson-berge waar gaste skaars wild en lekker doendinge kan geniet.

Verblyf word in 20 kamers met slaapplek vir 48 gaste aangebied. Die kamers sluit Superieure Gesinskamers, Gesinskamers, Koning-suites, Wittebrood-suites, Klein suites, Klein suites wat rolstoelvriendelik is, Medium suites en Executive-suites in. Al die kamers het gemaklike beddens, en suite-badkamers met stort en/of baddens, WiFi en lugversorging.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, konferensiegeriewe, rolstoelvriendelike geriewe en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit wildritte, die Groot 5, bergfietsry, swem, forelhengel, wildkyk en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kilima Private Game Reserve and Spa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plaas No 15, Rubbervale-pad, Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Gaste dink Kilima Private Game Reserve and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R4 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas No 15, Rubbervale-pad, Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA672212ee2cab152d11d1baa536b9677b23ffb6b42c13f1bd6e859e886d4c053a9fe4049ba839e25e9e1591dd96ec466e8c89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 700  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Farm 15 Rubbervale Road 0895 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -23.926638888889 30.547666666667
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za