Killarney Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Killarney Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is met baie natuurlike lig. Dié tweeslaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping in 'n klein gebou met 'n uitsig oor die tuine. Die eenheid is naby inkopiesentrums, MyCiTi-bushaltes en parke.

Die eenverdieping-woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n TV en stapeldeure wat na 'n balkon met stoepmeubels lei. Die balkon bied 'n uitsig oor die tuin, Die woonstel het WiFi.

Die eenheid het veiligheidshekke en diefwering op al die vensters. Daar is parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig. Die sentrale ligging bied maklike toegang tot Tafelberg Kabelkarretjie, Kloofstraat, Langstraat en die middestad.

Slaapplek

'n Bespreking by Killarney Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Killarney Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za