Panorama-roete Akkommodasie by Killarney Farm House | LekkeSlaap
+25

Killarney Farm House

8 resensies
Selfsorg
Kothuis
Vanaf R1 310
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 kamers met 'n koninggrootte-bed elk en die derde het 2 enkelbeddens. Die kamers is in 'n Afro-sjiek-styl versier. Verder is daar 'n groot veranda, 2 badkamers, 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en -eetkamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Killarney Plaashuis
Vanaf R1 540
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié ruim huis bied slaapplek vir tot 14 gaste en het 7 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, 'n groot yskas en vrieskas, 'n industriële skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is ook 'n ruim sitkamer met 'n oop kaggel, 'n kroegtoonbank en yskassie en 'n klankstelsel met luidsprekers. Die groot eetkamer het 'n tafel en sitplek vir tot 12 gaste. Die buite-area het 'n swembad, 'n bedekte veranda met buitemeubels en 'n swaaibank en 'n hangmat. Daar is ook 'n eetarea buite met 'n sambreel vir skadu en gasbraaigeriewe. Die huis het 'n sondek met luierstoele en 'n uiters gemaklike dubbelsonstoel. Die kamers word op weeksdae tussen 08:00 en 17:00 skoongemaak en naweke tussen 08:00 en 12:00.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorgverblyf.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 310
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Killarney , Schagen, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyMGY0NTJiLWJmYzEtNDQ3OS1iYTk3LTYwNjMxZmQyMjA0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 310  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Killarney Farm Schagen 1207 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.372548965916 30.762459039688
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za