Killarney Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Jun 2019 tot 30 Jun 2019.

Beskrywing

Killarney Lodge bied gerieflike verblyf in Rustenburg, slegs 5 km vanaf Waterfall Mall, 7,2 km vanaf Kgaswane Natuurreservaat en 2,3 km van Rustenburg Gholfklub af.

Daar is 8 gastekamers, elk met 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer word daagliks skoongemaak en het 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, yskassie en sekere DStv-kanale. Daar is parkeerplek agter 'n muur en elektriese heining. Die bestuurder is ten alle tye op die perseel.

Dis 45 minute se ry vanaf Sun City en Bakubung Reservaat, asook 70,6 km vanaf die Pilanesberg Nasionale Park. Rustenburg se middestad is 4 minute se ry vanaf Killarney Lodge, en die openbare vervoer is 3 blokke van die lodge af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Killarney Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Jun 2019 tot 30 Jun 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za