Killiansvlei
3 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Killiansvlei
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie linne, beddegoed en handdoeke saambring.
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad by die instansie voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf reëlings getref word
Warm water word deur ’n gasgeiser voorsien.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R3 700
per nag, vir 10 mense
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenrivier-plaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom