Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kimberley Anne Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Kimberley Anne Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jan M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan in kunstige luuksheid!

Hierdie hotel is 'n klein kunswerk, vandat jy inkom, in die ontvangs, sit/eetkamer, tot in jou kamer! Alles is skoon en goed versorg. Laatmiddag kan jy ontspan met 'n drankie van jou keuse, die aandete was uitstekend (driegang),en die wynlys van die beste! Ontbyt was heerlik en gou afgehandel om betyds vir jou afsprake te wees. Om op te som, dié plek om te oornag as jy in Kimberley is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kimberley Anne Hotel se terugvoer

Hi daar Jan, baie dankie vir wonderlike komplimente. Ons leuse is: "Relax Feast Dream" en jou terugvoer bevestig dat ons, ons reputasie gestand doen. Vriendelike groete

Kimberley Anne Hotel
Wickus W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Hierdie was my laaste oorslaapplek gewees van ons vakansie. Die hotel is absoluut die geld werd, kamers is baie luuks, diens baie vriendelik en daar is toegangsbeheerde parkeerplek in die kelder, so jy hoef glad nie te wonder oor veiligheid nie. Die hotel is nie ’n vakansiehotel nie, maar perfek vir 2 of 3 aande so oorslaap in styl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kimberley Anne Hotel se terugvoer

Hi daar Wickus W, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer.
Ons streef daarna om 'n veilig hawe te wees vir gaste en ook om gaste so tuis te laat voel dat dit voel hulle is by hul eie huis.
Ons hoop om julle weer te huisves net 'n volgende verbyrit.
Vriendelike groete

Kimberley Anne Hotel
Riaan E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan E
Enkelreisiger

Die omgewing en Kimberley het baie verval.

Die hotel is baie netjies en mooi, maar die omgewing en Kimberley het baie agteruitgegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerieda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerieda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik gewees.

Baie dankie vir die moeite met Vrydagmiddag se middagete. Dit was vreeslik lekker gewees. Sal enige tyd vir enige iemand aanbeveel om daar oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kimberley Anne Hotel se terugvoer

Liewe Gerieda, dankie vir ongelooflike terugvoer. Ons is bly julle het die middagete geniet en waardeer jou aanbeveling baie. Tot weersiens

Kimberley Anne Hotel
Arne F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great..

Baie vriendelike personeel...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kimberley Anne Hotel se terugvoer

Hi Arne F, baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons is bekend vir ons goed opgeleide en vriendelike personeel, baie dankie dat jy dit bevestig. Ons hoop om jou gou weer te ontvang.

Kimberley Anne Hotel
Jacobus Gerhardus D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Gerhardus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ervaring.

Hartlike ontvangs. Kamers is baie netjies en volledig toegerus. Etes is keurig voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf, vir seker die moeite werd.

Van ons aankoms tot vertrek was die diens puik. Die kamers is pragtig, netjies, skoon en baie luuks. Die kos was heerlik. Veilige parkering ondergronds vir kar. Baie bly ons het hier oornag en sal dit weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kimberley Anne Hotel se terugvoer

Liewe Isabel,
Baie dankie vir jou fantastiese terugvoer. Ons is baie trots op ons personeel en die produk wat ons lewer. Jou terugvoer bevestig dat ons al die boksies tiek. Ons hoop om jou gou weer te ontvang.

Kimberley Anne Hotel
Christa L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Efficient staff members, great restaurant.

We were welcomed on arrival and helped to our room. Lovely meals at the restaurant a credit to the chef.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Effektiewe personeel, groot restaurant.

Ons is met aankoms verwelkom en na ons kamer gehelp. Lieflike etes by die restaurant, komplimente aan die sjef.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kimberley Anne Hotel se terugvoer

Thank you very much for the kind words! Every smile we can create here at the Kimberley Anne is what makes our work enjoyable. Looking forward into seeing you again here, we will make sure the next stay is even better than the last one.

Kimberley Anne Hotel
Emil S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die hande gedra.

Van die begin was alles heerlik en 100%, die kamer, die kos, die personeel was behulpsaam. Ek kon geen fout vind met die hotel nie. Absoluut op die hande gedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en puik!

Dankie vir die puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kimberley Anne Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die goeie woorde! Ons as Kimberley Anne Span waardeur elke mooi Kompliment van ons kliente af. Dit is wat ons elke dag hier laat instap en alles sal doen om julle verblyf hier by ons onvergeetlik te maak.
Hoop om U weer binnekort te verwelkom by die Kimberley Anne Small Luxury Hotel.
Groete,
Elphia

Kimberley Anne Hotel
Riette D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Awesome plek om te bly, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeandre H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeandre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker eet en slaap.

Het besluit om via Kimberley te ry terug Pretoria toe en Kimberley Anne Hotel gekies om oor te bly. Na 'n lang pad en warm dag was dit heerlik om hier aan te kom en het heerlik geëet en geslaap. Sal verseker weer hier oorbly as ons ons bevind in Kimberley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest J
Enkelreisiger

A real gem of a place.

The service of the hotel is exceptional. The hotel is well maintained and modern. Parking can we an issue as the basement parking is small.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kimberley Anne Hotel se terugvoer

Dear Ernest,

Thank you for your sparkling review. We strive to deliver a quality service every time. Although our basement parking might be a bit tight when we are fully booked it adds to a very secure stay. We hope to welcome you back soon.

Kimberley Anne Hotel
Isebel R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isebel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Ons was aangenaam verras met hierdie moderne boutique hotel met die mooiste dekor en die mees gerieflikste kamers. Die etes was uit die boonste rakke en daar word moeite gedoen met die opdiening. Die personeel is uiters behulpsaam, bekwaam en vriendelik. Hierdie is definitief die plek om te bly indien jy in Kimberley moet oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kimberley Anne Hotel se terugvoer

Liewe Isebel,

Baie dankie vir jou ongelooflike terugvoer. Ons motto is om aan ons gaste 'n ontspanne verblyf te bied en dit lyk of ons voldoen het hieraan. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom in egte Kimberley Anne styl.

Kimberley Anne Hotel
Roza V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Smaakvol en ruim! Puik dienslewering en vriendelike behulpsame personeel, smaakvolle kamers wat goed toegerus is, astronomies heerlike etes, asook veilige parkering. Hierdie hotel voldoen aan internasionale standaarde!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine G
Enkelreisiger

Elke sent werd.

Ek het al 'n hele paar keer by Kimberley Anne's gebly en geëet en elke keer beïndruk hulle my meer. Top diens en top kos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leolize N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leolize N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect luxury hotel.

Stunning small luxury hotel in the middle of Kimberley - rare find. Tastefully decorated rooms and perfect bathrooms, just a bit small. Bed is comfortable and a big wow for the comfortable pillows. Staff goes out of their way to impress and ensure guests have a fantastic stay, they even assisted us with breakfast in our room. Food and presentation is world-class. Will definitely visit again, our stay here was too short.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het.

Die aandag aan detail met dekor was 'n verrassing. Die ontbytspyskaart is baie verfrissend en baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna N
Enkelreisiger

Sal enige tyd teruggaan.

Gerieflike, skoon, netjiese, kamers. Tweetalige staflede wat goed versorg is en hulpvaardig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Gesin met tieners

Excellent.

Ongelooflike plek baie mooi. Baie goeie diens, uitstekende staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia D
Gesin met klein kinders

Verseker een van Suid-Afrika se beste boetiek hotelle!

Ons sal weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Ons wou naby Medi Clinic Gariep gewees het en die hotel is in die selfde straat. Indien iemand 'n hele paar dae in Kimberley moet deurbring, mag dit dalk bietjie duur raak. Die ontbyt is fenominaal! Staf is vriendelik en behulpsaam. Daar is egter een ding waarop gelet moet word: Daar is verskillende opsies vir kamers. Daar is 'n "open plan" badkamer in van die kamers. Indien jy nie van so iets sal hou nie, moet jy vra vir die gewone tipe badkamer. Ek sal Kimberley Anne met vertroue aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine G
Saam met vriende

Luuks en gerieflik.

Ons hou baie van Kimberley Anne. Hulle is baie goed geleë en jy kry baie goeie waarde vir jou geld. Hulle restaurant is fantasties en die personeel baie vriendelik. My ma het haar beursie by Kimberley Anne in die badkamer vergeet en die personeel het ons dadelik geskakel en laat weet hul hou dit vir ons tot ons dit weer kon gaan haal. Ons waardeer sulke goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Itumeleng J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing super awesome and first class.

I plan to make booking's for December again as your pricing was fabulous. Staff were amazing and kind. Room was just what I wanted. And the fact that we came home to a done bed and a good night gift was beyond words can say. Thank you so much, Kimberly Anne and Travel Ground.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan Z - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een mooie plek om aangenaam in Kimberley te verblijven.

Mooi hotel, met uitstekende service. Warme ontvangst, luxe uitstraling en mooie kamer. Jammer dat het zo dicht op de (snel)weg gelegen is, waardoor het uitzicht niet opzienbarend is. Restaurant prima en bediening voorkomend en heel vriendelijk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermie H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, beslis aan te bevole.

Baie stylvolle en pragtige plek. Kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morgan S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan S
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens veral met ons kleinding, en op ons gemak laat voel.

Ontbyt was heerlik, en hulpvaardig gewees met ons kleinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus N
Enkelreisiger

Na 'n lang dag op die pad was dit fantasties om in 'n baie moderne kamer te ontspan en te verfris voor 'n heerlike ete.

Hierdie hotel is 'n besonderse modern hotel, wat ek nie sal aanbeveel vir reisigers met kinders nie. Die spyskaart is fantasties, maar nie vir jonger gaste nie. Dit is beslis vir besigheidsreisigers of vir paartjies wat 'n ekstra pamperlang verlang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, vriendelike personeel en gemak uit die boonste rakke.

Klein oase in die 'woestyn'. Luuksheid is nie 'n tekortkoming nie en die personeel is vriendelik en in dieselfde asem professioneel. Die kamers is ruim en gerieflik en baie mooi skoon. Die spyskaart vir elke maaltyd is uitmuntend beplan maar ook voorgesit! Ek kan enige iemand aanbeveel om hier tuis te gaan! Elke sent die moeite werd! Sien jul gou weer ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike lekker ervaring - luuks, heerlike kos, vriendelike personeel!

Ons het nou 'n juweel ontdek en sal altyd hier tuisgaan as ons deur Kimberley Kaap toe ry of terug! Al die personeel was baie vriendelik en veral Nicolene in die restaurant was 'n borreltjie vreugde. Baie gerieflike, uitsonderlik en unieke kamers, baie goeie diens orals, verseker aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mac Dougall-straat 60, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81c9c46fc32a649849492e85a098b5c0ee073e30e6bf9380167704e357932deab33dd352f5e7c4fbed7d7e907992cb21e9c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 490 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 60 Mac Dougall Street Royldene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.76469 24.7544