Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kimi's Self-Catering Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1577, Langs die R45, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kimi's Self-Catering Cottage skuil in Simondium, sowat 11 km van Paarl af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat aktiwiteite in die Kaapse Wynlande. Die verblyf bestaan uit Kimi's Selfsorg Gastekothuis en Valley-kamer.

Die kothuis is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, wasmasjien, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en ander toebehore toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die eenheid het lugversorging, gratis WiFi en 'n privaat ingang.

Valley-kamer is bo die eienaar se huis en is ideaal vir kort verblyf. Dit het 'n dubbelbed vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook lugversorging, 'n TV, waaier, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is veilige parkeerplek, 'n privaat ingang en gratis WiFi.

Kimi's Self-Catering is naby besienswaardighede soos natuurreservate, Pearl Valley Golf Estate and Spa, Val De Vie Wynlandgoed, wingerd en verskeie wynlandgoedere.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Kimi's Self-Catering Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Basson Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 7

Ligging

  • Plaas 1577, Langs die R45, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kimi's Self-Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1577, Langs die R45, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNDcxNGFjLWJlYWUtNDBlNC05NzZjLWE4NmFlN2Y5YjY5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Farm 1577 Off the R45 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 08:00-16:00 10:00 -33.83474430609 18.954813033343
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem