King Cenric 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

King Cenric 2 is halfpad tussen die historiese Point Village en die oostelike kant van die hawe met 'n noord-aansig geleë en het onbelemmerde see-uitsigte. Die woonstel is op die grondvloer geleë en beskik oor 'n ingeboude braai-area, beskutte patio en 'n motorhuis.

Daar is slaapplek vir 6 gaste. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond, eetgerei, breekware, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond, tuimeldroër, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea is oopplan en netjies gemeubileer met gerieflike sitplekke en 'n TV. Die woonstel het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die ander een het 2 enkelbeddens.

King Cenric 2 is naby restaurante en winkels, sowel as talle ander besienswaardighede op die Tuinroete.

Slaapplek

'n Bespreking by King Cenric 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na King Cenric 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za