Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

King George's Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Dave & Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir King George's Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Christo V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Besigheidsreis

Uitstekende waarde vir geld met goeie, veilige ligging.

Baie vriendelike diens met skoon gerieflike kamers. Ontbyt was eerste klas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King George's Guest House se terugvoer

Baie dankie, Christo. Ek hoop dat ons vir jou sal binnekort weer sien.

King George's Guest House
JG Cogho C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
JG Cogho C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou was fantasties, ontbyt heerlik en vinnig voorberei, pragtige huise met verskeidenheid van kamers.

Ons kamer was nie op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King George's Guest House se terugvoer

Goeiedag Johanna, dit was heerlik om julle by ons te hê en is so bly julle het julle verblyf geniet. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Groete, King George's Gastehuis span.

King George's Guest House
Abraham W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Abraham W
Enkelreisiger

Baie netjies, met goeie en vriendelike diens.

Gerieflik, netjies en baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King George's Guest House se terugvoer

Goeiedag Abraham
Dankie vir jou positiewe resensie.
Ons sien uit om jou weer by ons te verwelkom.
Groete, King George's Gastehuis span.

King George's Guest House
Ping L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ping L
Saam met vriende

A place to recall history.

It's a nice place to stay in. The room is very big with some antiques.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King George's Guest House se terugvoer

Good day,

We are so glad you and your family enjoyed the short stay with us. We hope to see you again when you are visiting South Africa.

Regards,
King George's team

King George's Guest House
Elaine M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige historiese gebou en baie gerieflik ingerig.

Ons het ons verblyf ten volle geniet. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is pragtig en baie gerieflik ingerig. Ek sal enigeen aanraai om daar oor te bly en sal self ook graag weer daarheen gaan. Die ontbyt was baie lekker en keurig voorgesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King George's Guest House se terugvoer

Goeiedag Elaine ,
Dit was heerlik om julle by ons te hê en is so bly julle het julle verblyf geniet. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Groete, King George's Gastehuis span

King George's Guest House
Grant P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant P
Besigheidsreis

Had a pleasant stay. No surprises, which is good.

Had a pleasant stay. Will come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King George's Guest House se terugvoer

Good day, Grant.
Thank you for your positive review.
It was lovely having you here.
Regards, King George's Team

King George's Guest House
Irma D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Irma D
Enkelreisiger

Koue, onaantreklike kamer met 'n vuil mat en 'n onaangename reuk in die kamer.

Onaantreklike kamer. Mat vuil en vol swart kolle. Vuil wit handdoek in badkamer. TV mag net sowel uit die kamer gehaal word, dit werk nie. Die ergste was die onaangename reuk in die kamer (ek weet nie of dit die vuil mat is of "damp" nie). Geen deur of gordyn voor die "shower" nie. Die bad se enamel het 'n klomp krake in en is baie grof. Yshouers in kombuis se een yskas is almal halfvol ys of het 'n paar blokkies in. Ek weet nie hoe oud die ys is nie. 'n Paar koeldranke in 'n ander yskas. Baie teleurstellend vir 'n 4-ster gastehuis! Die bed was gemaklik en die linne was skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King George's Guest House se terugvoer

We acknowledge receipt of the list of complaints, due to the seriousness of the complaints, I feel it is my duty to respond to them individually. It is also important to note that we have approximately between 250 and 310 bed nights in that specific room per year and it fair to say that the perceived opinion of one individual should be seen in that context. We are open for criticism and we see it as a positive and corrective action will be taken where necessary. I would therefore like to comment as follows:
- The room is not cold, our web site picture shows that it gets a fair amount of afternoon sun (Newlands room). Furthermore, it has a wall heater, electric blanket and enough quilts etc. to keep you warm.
- The room may be unattractive for some but that is only an opinion.
- There are black marks on marble floor in the bathroom. Marble sometimes comes with imperfections and there is nothing we (or anybody else) can do about it.
- The TV that she is referring to is a brand new 32 inch (80cm) flat screen TV that works. This is well within the specifications of a four star guesthouse.
- A dirty towel (possibly stained) is unacceptable. We have a very strict procedure in order to avoid such instances and if for some reason a dirty towel did make it into her bathroom, I apologise. It is a pity she did not report the instance immediately, as we could have corrected it accordingly.
- Without doing anything, the damp smell of the carpet has miraculously disappeared.
- Like most modern showers, the shower does not have a door or a curtain. It is noted that a fair amount of guests actually prefer not having a door, as it gives you more space in the shower area.
- The bath is scratched. In mitigation, however, one cannot replace the bath every time someone scratches it. We will attend to this matter accordingly.
- If the ice holders are half full or half empty is it really important.
- There may have been a few cool drinks in one fridge, but I must remind the guest that there are 3 fridges in the bar area and I can assure you, that we do a regular stock take and it is highly unlike that all 3 fridges were empty.

King George's Guest House
Dawid S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid S
Saam met vriende

Baie aangename verblyf.

Baie aangename plek om te oornag. Die huis is 100 jaar oud en is baie netjies. Dis aangenaam om te sien die huis word so mooi na gekyk. Baie vriendelike personeel en dis baie maklik om by hulle uit te kom. Ek sou lugversorging waardeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King George's Guest House se terugvoer

Goeiedag David, dit was heerlik om julle by ons te hê en ons is so bly julle het julle verblyf geniet. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Groete, King George's Gastehuis span.

King George's Guest House
Charlene C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring met goeie waarde vir geld.

Sien gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King George's Guest House se terugvoer

Goeiedag Charlene, dit was heerlik om julle by ons te hê en is so bly julle het julle verblyf geniet. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Groete, King George's Gastehuis span.

King George's Guest House
Rianna V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianna V

Vriendelike, gasvrye en skoon verblyf gehad.

Ons was in PE vir 'n groot Nasionale swembyeenkoms. Die gastehuis is baie sentraal geleë: Binne loopafstand van Grey High School en 10min van die Newton Park Swembad af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King George's Guest House se terugvoer

Goeiedag Rianna, dit was heerlik om julle by ons te hê en is so bly julle het julle verblyf geniet. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Groete, King George's Gastehuis span.

King George's Guest House
Michael K - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It has been a home away from home

Very friendly and helpful staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King George's Guest House se terugvoer

Goeiedag Michael, dit was heerlik om julle by ons te hê en ons is so bly dat julle julle verblyf geniet het. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Groete, King George's Gastehuis-span.

King George's Guest House
Willem V - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met vriende

Lovely

Great customer service, felt very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King George's Guest House se terugvoer

Thank you, Willem, for your positive review. It was lovely having you stay at our guesthouse. Regards, King George's Team.

King George's Guest House
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King George-weg 2, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjbBqSeUFAihPy1BJbNmV4SRbtCRsEr6syYp8zSni32KL3qFAgm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 2 King George Road Mill Park 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.962156695711 25.600910058861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem