Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

King George's Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King George-weg 2, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

King George's Guest House is 'n luukse gastehuis en is in die eksklusiewe woonbuurt, Mill Park, in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Die gastehuis se ligging is uiters sentraal en bied maklike toegang tot die lughawe, gholfbane, Greenacres Winkelsentrum en die stadskern.

King George's het slaapplek vir 24 gaste en beskik oor 5 deluxe-kamers en 8 klassieke kamers. Die kamers is individueel versier met kenmerke van Oregonden en loodglas.

Die Deluxe-kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort en toiletware. Sekere kamers het ook 'n privaat sitarea. Elke kamer het ook 'n waaier, 'n haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Ekstra beddens kan vir sekere kamers gereël word.

Die klassieke kamers het slaapplek vir 2 en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort en toiletware. Sekere kamers lei na 'n dek met 'n uitsig oor die swembad. Elke kamer het ook 'n waaier, 'n haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met OpenView.

'n Gemeenskaplike swembad, 'n braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
'n Volledige Engelse ontbyt word in die eetkamer bedien en aandetes, op versoek, is uiters gewild onder sakereisigers. 'n Lughawe-pendeldiens kan op versoek gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir King George's Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • King George-weg 2, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink King George's Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King George-weg 2, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjbBqSeUFAihPy1BJbNmV4SRbtCRsEr6syYp8zSni32KL3qFAgm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 2 King George Road Mill Park 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.962156695711 25.600910058861