KingFisher

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

KingFisher bied gerieflike verblyf in Phalaborwa - minder as 2 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek.

Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is ook 'n leefarea met 'n slaapbank en lugversorging. Die oopplan-badkamer het 'n stort, wasbak en aparte toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, asook komplimentêre tee, koffie, suiker en melk.

Onderdakparkeerplek is agter 'n sekuriteitshek beskikbaar. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ook beskikbaar.

Verder is daar 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by KingFisher sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na KingFisher gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 395 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za