LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kingfisher 25 | LekkeSlaap
+19

Kingfisher 25

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 390 administrasiefooi en R 975 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Kingfisher 25
Selfsorg
Huisreëls

Die daaglikse tarief is vir die hele eenheid met slaapplek vir 6 gaste. Maksimum 8 gaste word op 'n slag in die eenheid toegelaat.
Dit is 'n selfsorg-eenheid in privaat besit en geen etes, ontvangs of oordgeriewe word voorsien nie.
Linne word voorsien vir al die beddens. Gaste moet asb. hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Toiletpapier en hand- en skottelgoedseep word voorsien, maar word nie aangevul gedurende verblyf nie. Toiletware of skoonmaakmiddels word nie voorsien nie.
Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar op aanvraag.
Die woonstel het 'n OpenView-dekodeerde wat op versoek opgegradeer kan word.
Oorbewoning word nie toegelaat nie. Die maksimum aantal inwoners wat op enige tyd op die eiendom toegelaat word, insluitende kinders en besoekers, is 8 gaste.
Geen gaste of besoekers onder die ouderdom van 21 word toegelaat om die eenheid te betree of bewoon sonder volwasse toesig nie.
Die gas wat die bespreking maak en die dokumentasie invul moet die sleutels optel (ID-dokumente mag versoek word) en moet op die perseel bly vir die duur van die bespreking.
Gaste mag slegs hulle voertuie in aangewese parkeerplekke/motorhuise parkeer en mag nie op ander ongebruikte parkeerplekke parkeer nie, behalwe as dit as besoekersparkeerplek gemerk is. Dan is dit ook net op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basies. Seaside Holidays kan nie verantwoordelik gehou word vir die voorsiening van meer veilige parkeerplek as dit wat met die perseel geadverteer word nie.
Gaste mag nie steurend optree of hulle kinders of besoekers toelaat om steurend te wees aan ander inwoners en gaste nie. Geen harde geraas of musiek of geskree word ter enige tyd toegelaat nie, maar veral nie op Sondae of nat 22:00 nie. Geen getoet nie. Geen partytjies, rampartye ens. word toegelaat nie.
Slegs die geadverteerde braaigeriewe, indien enige, mag gebruik word. Tensy 'n ingeboude braaigeriewe voorsien word, mag geen houtskool- of hout-vure aangesteek word by die meeste komplekse nie.
Geen vuurwerke of klappers word toegelaat ter enige tyd nie.
Kinders onder 12 jaar moet te alle tye volwasse toesig by die swembad en in die gemeenskaplike areas hê.
Rook is verbode binnenshuis en in toegeboude gemeenskaplike areas.
Geen handdoeke of wasgoed mag oor die balustrades gehang word nie.
Wanneer die perseel leeg is tydens julle verblyf, en met vertrek, maak asb. seker dat alle vensters, deure en hekke toe en gesluit is en verseker ook dat alle alarmstelsel geaktiveer is.
Buiten die huisreëls, moet gaste by die kompleks se reëls bly en ook die munisipale wette vir die area volg.
Indien gaste hierdie wette en reëls oortree, sal hulle uitgesit word sonder vergoed en boonop moontlik met 'n boete deur die kompleks se bestuur, die munisipale polisie en/of die SAPD.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 750 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Spink-weg, Kingfisher, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a14a6de92b9f5399dfb1e4cd3fc85a500138cfc70b43775464b1d0ddde100ff056a47e90f5d51337574c6efb4ec880ceaf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350, nou Vanaf R1 148  per nag(plek vir 6) Spink Road, Kingfisher Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -30.816788821046 30.40453967791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!