LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kingfisher 33 | LekkeSlaap
+11

Kingfisher 33

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Spink-weg, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kingfisher 33 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Kingfisher-kompleks in Shelly Beach. Die kompleks kyk uit oor die Ohlangarivier en is oorkant die pad van St Micheals-strand sowel as naby verskeie winkels en restaurante.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die leefarea het 'n platskerm-TV, 'n plafonwaaier en lugversorging. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitelugmeubels via skuifdeure.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembadarea en veilige parkeerplek op die perseel. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Kingfisher 33 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Spink-weg, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R795
per nag (plek vir 6)
Vanaf R795
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Spink-weg, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlGDr2Fj6AgWQmmzNgAymaUlhMuLQxXz7f5e2MJWrxT18YMSfNG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (plek vir 6) Spink Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.817259098562 30.404085453828
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!