Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dion B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion B
Gesin met tieners

Wonderful.

Neat. Clean. Fresh. Peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Gesin met klein kinders

Lekker plek vir kinders om te kan speel en selfs fiets te ry, rustig, en naby alles.

Baie mooi en netjies. Genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Besigheidsreis

Great.

My guys enjoyed their stay. The only problem was that it was a bit far from where they were working, but it was not a deciding factor as to whether to stay or not. They really enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cizelle N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cizelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike plaasatmosfeer.

Pragtige kothuis met alles wat jy nodig het! Rustige omgewing en aangename gasvrou. Skoon wit beddegoed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erin R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Our stay was peaceful. It would be the type of place you come to escape with a book and enjoy the peaceful tranquility of the cottage and the farm. Unfortunately, we needed a bit more as we were on a long road trip. We needed working WiFi and a warmer space as we were tired from the drive. We didn't have gas to make tea or coffee. Our stay was short though, and with the excellent service and communication, I'm sure these matters would have been sorted. Thank you for this little oasis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin T
Besigheidsreis

Stay was pleasant.

The cottage was really cosy. We enjoyed our 2 nights. We braai'd and enjoyed the nature. Everything was up to standard. Definitely will come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful overnight stay.

Short dust road was in good condition. Clean and modern cottage in beautiful surroundings. Peaceful overnight stay - well worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker stil plek, regte plaasomgewing-stilte en goeie ontvangs.

Ons het dit regtig geniet, lekker plaas, vriendelike diere en mense. Ek sal beslis weer kom om net af te pak en die natuur te beleef. Jammer die avos was nog nie ryp nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj B
Gesin met klein kinders

Rustig, weg van die lawaai van die stad!

Die kothuis se kombuis was goed toegerus. Die rustigheid van die plaas, die voëlgesang en die mooi van die omgewing is 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm se terugvoer

Thank you. Lovely to have you stay with us.

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm
Antoinette N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette N
Gesin met tieners

Ons het lekker gebly.

Daar is soveel voëls en insekte wat jy nie in die stad sien nie. Dit was 'n belewenis. Dit was vir my man en seun 'n aanpassing, omdat hulle nie op 'n plaas grootgeword het nie, maar hulle het dit tog geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemaré N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemaré N
Saam met vriende

Fantastiese plek vir 'n lekker wegbreek van die gejaagde lewe in die stad.

Ons sal definitief in die toekoms weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, lieflike plaas.

Baie mooi view en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm se terugvoer

Thank you. It was lovely having you all.

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm
Jacques E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige plaas ervaring weg waar mens kan ontspan.

Die huisie is netjies en goed ingerig. Sal enigetyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm se terugvoer

Thank you. It was lovely having you stay with us.

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm
Joubert T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert T
Gesin met tieners

Wegbreeknaweek met gesin.

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm is ideaal vir 'n vinnige wegbreek om net rustig te raak saam met jou gesin. Ons het dit baie geniet en lekker op die plaas gestap. Die fasiliteite was perfek vir ons gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm se terugvoer

Thank you. Lovely to have you stay with us.

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm
Mariska S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S
Gesin met tieners

Happy guest!

Lovely, quaint little cottage, very neat and love the cows and horses.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm se terugvoer

Thank you Mariska, pleasure to have you all.

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm
Cabri V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cabri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die huisie is naby genoeg aan Plett om gou heen en weer te ry. Baie veilig. Baie vriendelik. Mooiste perde op die plaas. Die huis is baie goed toegerus en dit alles werk 100%. Ons het vier aande oorgebly. Baie privaat. Dankie Nickie en personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm se terugvoer

Dankie Cabri, lekker om julle te hê.

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm
Brian V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig op 'n plaas.

Beslis voeding vir die siel. Hannes maak die lekkerste wild en vark produkte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse C
Besigheidsreis

Onverwags maar gemaklik.

Ons het as sakereisigers ingeklok en het nie die ligging met eerste oogopslag besef nie. Ek dink vir 'n familie sal dit 'n heerlike wegbreek wees, maar dit was net nie vir ons heeltemal gepas nie. Volgende keer sal ons mooier lees en seker maak. Die sitkamer / kombuis het baie sterk na vuurherd geruik en dit het ons gepla, maar gelukkig was dit nie so opvallend in die kamer nie. Die komberse en beddegoed was baie gemaklik en ons het 'n heerlike nagrus gehad. Die fasiliteite is vir seker eerder vir plesier en familiewegbreke en is nie geskik vir kort oornagsakereise nie. Die gasvrou is fantasties, behulpsaam en het die mooiste honde en perde op die plaas. Ons sal dit aanbeveel vir 'n familiewegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrivier Farm, Hoofpad Wittedrift, Plettenbergbaai, 6603, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd435295c2f72ad32c1990cc362b262ba26b28fdb9c9ba9123dae5677b8afad51309fe5d54ebdde21c17c5c228ebdba8d2a7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Boschrivier Farm Main Road Wittedrift 6603 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.021167783997 23.319477411639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem