Kingfisher Cottages
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 2 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Kobus F - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Kobus F
Saam met eggenoot/lewensmaat
Lekker gebly.
Mikrogolfoond was baie vuil aan die binnekant, agterdeur se slot was defektief ─ is later wel herstel. Thembalani was 'n vriendelike opsigter. Hy het ons belowe dat dit baie veilig is en niks het weggeraak nie.
Brenda se Terugvoer
Good day,
I thank you for your review and have taken note.
Brenda
Kingfisher Cottages
Melony G - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Melony G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie knus en netjies, pragtige omgewing.
Ons het 'n heerlike verblyf gehad. Daar was elektrisiteitskwessies (Eskom), maar die kothuis het kerse beskikbaar en beskik oor 'n gasgehoker en gasstoof. Brenda was baie bly met ons honde wat oral met ons reis. Klipgooi van die strand. Privaat en knus.
Very cozy and neat, beautiful setting.
We had a lovely stay. There were electricity issues (Eskom), but the cottage had candles available and have a gas geyser and gas stove available. Brenda was very welcoming towards our dogs that travel everywhere with us. Stone's throw away from the beach. Private and cozy.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Brenda se Terugvoer
Good day Melony
Thank you for understanding about eskom
Glad you had an enjoyable stay
Please visit again
Kingfisher Cottages
Gaste wat na Kingfisher Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |