Kingfisher Heads 17

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kingfisher Heads 17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Velddrif. Die kompleks is naby die rivier en restaurante.

Dié gemeubileerde eenheid het 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, linne, komberse en elektriese komberse. Die kombuis is toegerus vir basiese selfsorg en het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof.

Die leefarea het 'n etenstafel en sitplek, en lei na die patio en die agterplaas met 'n uitsig oor die rivier. Daar is parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig. Die kompleks is net 'n kort rit vanaf 'n paar supermarkte en winkels in die dorp.

Slaapplek

'n Bespreking by Kingfisher Heads 17 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kingfisher Heads 17 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za