Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Lodge

Opsomming van Resensie

2.3 uit 5van 2 resensies vir Kingfisher Lodge
Netheid
2.0/5
Diens
2.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Fleetwood G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fleetwood G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was skoon, maar het vuil kussingslope op gehad. Daar was geen warm water in die stort nie.

Daar was geen badhanddoeke nie, moes my swemhanddoek gebruik. Die gastehuis is goed geleë, maar ek sal dit nie aanbeveel nie. Die tuin was bietjie verwaarloos, en daar word nie vir jou gewys waar om te parkeer nie. Ek glo nie ons sal weer daar wil oornag nie, mits hulle standaarde verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marelize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vuil beddegoed en 'n hoofslaapkamer in 'n huis. Glad nie veilig gevoel nie. Het room service ontbyt gekry, maar daar was nie 'n plek om te sit en eet nie.

Dit is 'n groot huis waarvan die kamers gaste kamers gemaak is, dit is onpersoonlik en voel nie soos 'n gastehuis nie. Daar was bruin kolle op die beddegoed. Die atmosfeer was asof ons nie welkom was nie, daar was klomp motors onder seile bedek en het gevoel asof iemand aan die motors werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-rylaan 43, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO8HDq2GsY8u5RXlXSrc1fCUhQxrOfwo8oC7zqg56FfN75xRCF5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 43 Kingfisher Drive Fourways 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.026693127572 28.00663175215