Kingfisher Unit D
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Spink-weg 22, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R885 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kingfisher Unit D is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks met uitsigte oor die rivier en die strandmeer. Dié woonstel het die ideale ligging na aan die bekende St Michaels-strand. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf langs die see.
Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier. Die tweede slaapkamers is toegerus met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het net 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.
Die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis waar jy na hartelus kan kook, en 'n oopplan-eetarea en -sitarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea het gerieflike rusbanke, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV en 'n DStv-koppelpunt. Die leefarea lei na 'n balkon wat oor die rivier uitkyk en oor buitemeubels beskik.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad, of net in die tuin en klubhuis ontspan.
Slaapplek
’n Bespreking by Kingfisher Unit D sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 240
Jaar gelys 7
Ligging
- Spink-weg 22, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Spink-weg 22, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom