Kingfisher Unit E
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Mrt 2024 tot 2 Apr 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Spink-weg 22, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 045 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kingfisher Unit E is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks naby St Michaels-strand. Dié woonstel het 'n puik ligging en bied uitsigte oor die rivier en die strandmeer. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf by die see.
Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.
Die woonstel het ook 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer. Eersgenoemde is ingerig vir selfsorg met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas met 'n vrieshokkie, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n plafonwaaier, 'n platskerm-TV en 'n DStv. Dié area lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele.
Gaste kan gerus gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad, of net lekker in die tuin of die klubhuis ontspan.
Slaapplek
’n Bespreking by Kingfisher Unit E sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Spink-weg 22, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kingfisher Unit E het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Spink-weg 22, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom